Hoe beveg jy die monster genaamd ‘stres’

2016-04-21 06:00

EK skakel nou die dag iemand met wie ek lanklaas gesels het. “Hoe gaan dit deesdae met jou, vra ek.” “Nee, so-so,” kom die antwoord. “Ek is op stresverlof,”kom die antwoord. Stres word die groot beproewing van ons tyd genoem. Matige stres is goed vir mens. Mense onder stres is soos ‘n veer wat te lank gerek is en dan meegee onder die spanning. Dr Roberta Lee, meld in haar boek The Super Stress Solution dat godsdienstige mense se godsdienstige ingesteldheid help om stres te hanteer. Dit lyk asof die wete dat ek deel is van ‘n Groter geheel, my tog baat.

Natuurlik sal mense van bogenoemde waarneming verskil, en dit selfs simplisties noem. Ja, en natuurlik dra oefening, ‘n gesonde dieet, positiewe denke, opbouende verhoudings, ensovoorts by tot jou gesonde funksionering as mens. Gelowige mense en veral Christene ken Jakobus 5:13-20 se advies: “As daar iemand onder julle is wat swaarkry, moet hy bid.” Kyk, soms kan stres, bekommernisse en swaarkry jou wakker hou, maar Jakobus stel voor - gebruik jou wakker-tyd as ? tyd om met God te praat. Dis in sulke tye dat ek en jy net met Hom kan praat oor die dinge wat ons gestres maak.

Die woord “stres” gaan jou help om jou kan-nie-slaap-tye in God-tye te verander.

“S” staan vir soek vir God op – in strestye gaan dadelik na God – Hy kan en wil help.

“T” staan vir terugdink – dink aan wat die Bybel ons leer oor wie God is en wat Hy doen.

“R” staan vir roep sonder ophou na God – bid gedurig (1 Tess 5:17).

“E” staan vir emosies – moenie jou emosies voor God onderdruk nie, vertel vir God hoe jy voel – dit help.

“S” staan vir Soek God se wil, waarmee is Hy besig, wat verwag Hy van my.

Praat met God oor jou stres, praat met hom. - Verskaf.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.