Hoe om passievol te lewe

2016-04-07 06:00


‘n KLOMPIE jare terug was my lewe, om die minste te sê, uiters vaal, onbenullig, ongelukkig en rigtingloos. Ek het almal en alles geblameer vir my ongelukkigheid en nie gesien dat die antwoord reg onder my neus lê nie.

Ek het op ‘n artikel afgekom omtrent “living with passion”, en hierdie woorde, “Living with passion is about creating and experiencing joy in as many aspects of life as possible”, het my na my eie lewe met nuwe oë laat kyk. Wat op aarde het my laat dink dat enige iemand anders behalwe ek self verantwoordelik kan wees vir my geluk?

‘n Passievolle lewe is meer as net ‘n filosofie - meer as onbenullige wense vir geluk in jou gedagtes. Dis nie ‘n probleem-vry, feëverhaal-bestaan nie en dit belowe ook nie rykdom en faam nie. Eerder, dis ‘n bestaan wat bewustelik gekies is, bewustelik ontwerp is en ‘n bestaan wat verantwoordelik gelewe word. Dit is ‘n besluit omtrent wat jy wil vermag. Dit is om sonder huiwering deur elke storm van die lewe te beweeg en om wyser en sterker anderkant uit te kom. Dit is om aanhoudend te leer, lief te hê en te groei.

‘n Passievolle lewe is ‘n vervulde lewe. Dit laat jou toe om te sê: “Hierdie is belangrik. Dit is wat die Heelal my gegee het om na die wêreld te bring en ek gaan dit volstoom doen.”

‘n Passievolle lewe bedoel jy neem verantwoordelikheid vir jou keuses, jou aksies en jou ondervindings. Dit bedoel jy beweeg vorentoe van hierdie dag sonder self-opgelegde limitasies, klagtes of spyt.

Om passievol te lewe is om entoesiasties te lewe. Kombineer aksie en passie en jy sal entoesiasme beleef.

Vind jou passie vandag en deel vandag jou entoesiasme vir die lewe met iemand - ’n vriend, ‘n medewerker, familielid of selfs iemand wat jy nog nooit tevore ontmoet het nie.

‘n Passievolle lewe is ‘n inspirerende geskenk wat die wêreld vir baie generasies kan verhelder.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.