Kompetisie-sluitingsdatum is naby

2016-08-25 06:00
  Photo:

Photo:

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE organiseerders van Afrikaans.com se kompetisie, Wys hoe lyk jou Afrikaans?, het die volgende herinneringsnota aan die Fever gestuur.

Die inskrywings vir die webtuiste, Afrikaans.com se kompetisie “Hoe lyk jou Afrikaans?” lyk goed, maar lesers sal moet opskud as hul nog in aanmerking wil kom vir die eerste fase asook vir die uiteindelike groot prys van R10 000. Die eerste fase sluit op 31 Augustus, waarna die drie wenners (een in elk van die drie kategorieë: klankopname of video, teksinskrywing, foto) op 10 September getrek word.

Die drie gelukkige persone gaan elkeen R2 000 ontvang en kom outomaties in aanmerking vir die groot pryse wat in November aangekondig word. Maar nouja, as jy die fase gemis het, kan jy steeds deelneem aan fase twee, maar soos hul sê: Wat klaar is, is klaar.

So moenie langer uitstel nie. Gaan kyk by http://www.afrikaans.com/wen vir meer inligting en ook om na die inskrywings te loer.

En of Raak #digterlik saam met Afrikaans.com

Jy kan ook deelneem aan #digterlik – Gedig vir elke week en jou gunstelinggedig (oorspronklik of iemand anders s’n) voorlees, opneem en op YouTube plaas. Jy kom outomaties vir die groot pryse in die “Hoe lyk jou Afrikaans?”-kompetisie in aanmerking.

Gaan kyk by http://www.afrikaans. com/news-headlines/blog/-n-gedig-per-week-kobus-matthews en luister en kyk hoe Kobus een van sy oorspronklike gedigte voorlees.

- Verskaf.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.