Laer Suidkus-Sakekamer van die AHI verwerf nasionale toekenning AHI verwerf toekenning

2016-12-08 06:01
Die plaaslike AHI sakekamer-bestuur ontvang die sertifikaat vir opkomende sakekamer van die jaar op ‘n funksie gehou by die Umdlalo lodge in Umtentweni (van links) Eugene Rautenbach (bestuur), Marian Pieterse (sekretaresse), Anton van Riet (voorsitter), Hilton O’Dwyer (bestuur), Kate O’Dwyer (tesourie) and Leon Botha (bestuur). Foto: verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Laer Suidkus-Sakekamer van die Afrikaanse Handels-instituut, wat sowat ‘n jaar gelede gestig is, het so pas ‘n nasionale toekenning verwerf as die opkomende sakekamer van die jaar.

Die sertifikaat is op ‘n kongres op Ladysmith ontvang deur Eugene Rautenbach, en by die Umdlalo Lodge in Umtentweni amptelik aan die plaaslike sakekamer oorhandig.

Van die kriteria waarvolgens beoordeel is, was die kwaliteit van die bestuur, gereelde vergaderings elke derde Donderdag van elke maand, gereelde bestuursvergaderings, vermaak en gehalte-gassprekers by elke maandvergadering, skakeling met ander instansies, diens aan die gemeenskap, projekte, die vereniging van sakelui, sake-ontwikkeling, besigheids-volhoubaarheid, entrepreneur-opleiding en hulp aan klein sake ondernemings.

Die AHI verenig sakelui en ander rolspelers in die sake-omgewing op sowel nasionale, as plaaslike vlak, deur middel van sakekamers, korporatiewe dienste, besigheidsbeleid, besigheidsontwilkkeling en besigheidsvolhoubaarheid. korporatiewe dienste soos Absa, Vodacom, Sanlam, Exxaro, Remgro, Santam, Media 24, RCL, Auto & General, Sasol en Coenie de Villiers word verteenwoordig in die AHI.

In die uitoefening van die visie en in die die uitvoering van die missie, verbind die AHI homself tot integriteit, diensgesteldheid, aanspreeklikheid, regverdigheid, ontwikkeling-oriëntasie en inklusiwiteit.

Die AHI bestaan uit 108 sakekamers landwyd, met meer as 4 000 besighede en 2 283 werkgewersorganisasies verteenwoordig, en 740 opgeleide entrepreneurs.

Topgehalte kundige sprekers by die maandvergaderings het ingesluit Dr Leon Grove (Kliniese Sielkundige), Jan Landsberg (Sonkrag), Dr Duncan du Bois (Geskiedenis van die Suidkus), Riaan Odendaal (Batebestuur), Christo Botes (AHI President), Conan O’Dwyer (Arbeidsverhoudinge), Charl du Plessis (Munisipale verhoudinge), Etta Cilliers (Gesondheid) en Anton van Riet (Netwerk en Interpersoonlike skakeling).

Die plaaslike sakekamer is tans besig met ‘n grootse projek naamlik “Venster van die Suidkus”, om die probleem van die beskadigde heining en gevaarlike situasie tans by die hoofweg deur Port Shepstone tussen Bazley- en Aikenstraat, te help oplos.

BLURB
Die sertifikaat is op ‘n kongres op Ladysmith ontvang deur Eugene Rautenbach

DIE Laer Suidkus-Sakekamer van die Afrikaanse Handels-instituut, wat sowat ‘n jaar gelede gestig is, het so pas ‘n nasionale toekenning verwerf as die opkomende sakekamer van die jaar. Die sertifikaat is op ‘n kongres op Ladysmith ontvang deur Eugene Rautenbach, en by die Umdlalo Lodge in Umtentweni amptelik aan die plaaslike sakekamer oorhandig.

Van die kriteria waarvolgens beoordeel is, was die kwaliteit van die bestuur, gereelde vergaderings elke derde Donderdag van elke maand, gereelde bestuursvergaderings, vermaak en gehalte-gassprekers by elke maandvergadering, skakeling met ander instansies, diens aan die gemeenskap, projekte, die vereniging van sakelui, sake-ontwikkeling, besigheids-volhoubaarheid, entrepreneur-opleiding en hulp aan klein sake ondernemings.

Die AHI verenig sakelui en ander rolspelers in die sake-omgewing op sowel nasionale, as plaaslike vlak, deur middel van sakekamers, korporatiewe dienste, besigheidsbeleid, besigheidsontwilkkeling en besigheidsvolhoubaarheid. korporatiewe dienste soos Absa, Vodacom, Sanlam, Exxaro, Remgro, Santam, Media 24, RCL, Auto & General, Sasol en Coenie de Villiers word verteenwoordig in die AHI.

In die uitoefening van die visie en in die die uitvoering van die missie, verbind die AHI homself tot integriteit, diensgesteldheid, aanspreeklikheid, regverdigheid, ontwikkeling-oriëntasie en inklusiwiteit.

Die AHI bestaan uit 108 sakekamers landwyd, met meer as 4 000 besighede en 2 283 werkgewersorganisasies verteenwoordig, en 740 opgeleide entrepreneurs.

Topgehalte kundige sprekers by die maandvergaderings het ingesluit Dr Leon Grove (Kliniese Sielkundige), Jan Landsberg (Sonkrag), Dr Duncan du Bois (Geskiedenis van die Suidkus), Riaan Odendaal (Batebestuur), Christo Botes (AHI President), Conan O’Dwyer (Arbeidsverhoudinge), Charl du Plessis (Munisipale verhoudinge), Etta Cilliers (Gesondheid) en Anton van Riet (Netwerk en Interpersoonlike skakeling).

Die plaaslike sakekamer is tans besig met ‘n grootse projek naamlik “Venster van die Suidkus”, om die probleem van die beskadigde heining en gevaarlike situasie tans by die hoofweg deur Port Shepstone tussen Bazley- en Aikenstraat, te help oplos.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.