Moenie die kans deur jou vingers laat glip nie

2016-07-21 06:00
Foto: verskaf Daar is soveel dialekte en variante in Afrikaans.

Foto: verskaf Daar is soveel dialekte en variante in Afrikaans.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE uwe het verlede week die volgende inligting van Afrikaans.com ontvang. As ‘n opvolg tot die Fever se inleidende berig verlede week, plaas ons dit ter inligting van ons lesers:

“Daar is soveel dialekte en variante in Afrikaans. Ons klink beslis nie almal eenders nie en dit is reg so. Dit is juis wat Afrikaans.com wil wys – dit maak nie saak hoe jou Afrikaans lyk of klink nie of hoe jy dit praat nie, dis Afrikaans, jou Afrikaans.
Op Afrikaans.com is daar ’n kompetisie waaraan jy kan deelneem om te wys hoe lyk jou Afrikaans - te vertel wat roer jou in Afrikaans. Jy word genooi om ’n foto, video, klankgreep, of skryfsel op te laai en so die kans te staan om tot R10 000 te wen. Komaan, gaan kyk sommer nou op www.afrikaans.com se kompetisieblad en neem deel. So maak ons elkeen ’n verskil om Afrikaans as taal te bevorder.

Gaan kyk gerus by http://www.afrikaans.com/beleef/ons-afrikaans vir ‘n paar skakels wat Afrikaans se baie tonge vier – van die Weskus tot die Richtersveld, van Soweto tot in die Swartland.

Ons hier by Afrikaans.com vier die uniekheid van Afrikaans en watter beter manier as met stories uit die Noord-Kaap en die Namakwaland. Gaan kyk gerus by http://www.afrikaans.com/deel/stories-en-blogs/n-skrywer-op-pad-met-afrikaans.
Daar is oulike stories oor sout-van-die-aarde mense, soos die een oor Joha van Dyk. Luister wat sê sy alles - https://youtu.be/PiJ-s8OHX7U.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.