‘n Rare maar ware Kers-gebeurtenis in na-oorlogse Europa ‘n Rare maar ware Kers-gebeurtenis in na-oorlogse Europa

2016-12-22 06:01
 PHOTO:

PHOTO:

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

IN elke mens se lewe kom daar tye dat mense jou vertel van ongewone gebeurtenisse... van hulle ooglopend effens apokrief, maar werd om te onthou. En die ander, by verre in die minderheid, maar so toevallig en betekenisvol, en verifieërbaar dat jy dit nooit vergeet nie.

Op een van my reise in Europa as ‘n jong TV-joernalis in die vroeë sewentigs beland ‘n klompie van ons verskeie lande laataand in die dameskroeg van die Hotel Dolder Grand in Zurich. Ons het so pas die eerste ontmoeting tussen die Suid-Afrikaanse eerste minister, John Vorster, en die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Henry Kissinger, oor twee dae gedek, en het ontspan, stories uitgeruil en mekaar leer ken.

‘n Oostenrykse joernalis, Lieselotte Strauss, en ek het begin praat oor die toeval, toevallighede, en ongelooflike toevallighede. Sy vertel my toe ‘n storie, ‘n ware verhaal, wat net na die oorlog in Oostenryk afgespeel en haar persoonlik geroer het. Sy het van die betrokkenes persoonlik geken. Weens gebrek aan ruimte, moet ek kwaai verkort:

‘n Jong pastoor en sy vrou word net na die oorlog beroep na ‘n klein maar ou plattelandse gemeente in Oostenryk. Dis die arm deel van die dorp, en die kerkie lyk erg verweer. Die pastoriepaar besluit om in te spring, en hulle verf en herstel en gaan tekere. Net toe dinge begin beter lyk, tref ’n kwaai winterstorm die dorpie twee dae voor Kersfees en ‘n groot deel van die muur agter die kansel tuimel in.

Wat nou? Die twee van hulle gaan van veiling na veiling.... by die laaste een van die dag maak die afslaer ‘n houer oop en haal ‘n tafeldoek daaruit met ‘n lengte van so 5 meter. Maar dis iets besonders. Ou ontwerp, maar ‘n lieflike stuk. Die afslaer verduidelik dis deel van iemand se eiendom waarop nooit beslag gelê is nie, en moet nou verkoop word. Die pastoor kan sien dit sal baie na aan perfek pas in die gat agter die preekstoel. En die patroon-ontwerp is perfek vir ‘n kerk.

Niemand bie juis nie, en hy besluit om ‘n besliste aanbod te maak. Ses dollar. Die afslaer slaan die bod onmiddellik toe, en die egpaar is baie gou terug kerk toe. Daar sien hulle die tafeldoek pas perfek, en lyk fantasties.

Op ou Kersdag net na twaalfuur die middag sien die pastoor ‘n vrou in die koue op die sypaadjie voor die kerk vir ‘n bus staan en wag. Hy vra haar om in die kerk in te kom en warm te bly tot die bus kom.

Sy bid eers, en terwyl sy sit en haar hande vryf, sien sy die tafeldoek. Met ongeloof staar sy daarna. “Dis my banket-tafeldoek!” Sy staan verbluf op, loop soontoe en vryf dit tussen haar vingers. “Kyk hier, hier is my voorletters in die hoek.” Die pastoor-egpaar is verstom. Hulle begin opgewonde met die vrou praat. Sy vertel hulle was voor die oorlogsjare as Jode groot teenstanders van die Nazi’s, en hulle is aangeraai om so gou as moontlik in Switserland te probeer kom.

Haar man het haar op ‘n trein soontoe gestuur, en sou haar volg sodra hy hulle besittings kon uitsorteer. Sy het nooit weer van hom gehoor nie, behalwe toe sy net na die oorlog ingelig is hy gevang en in ‘n konsentrasiekamp dood. Sy wou die die tafeldoek saamneem nie, het dit aan die kerk geskenk, en is toe later die dag terug na Wene.

Daardie aand tydens die Kersdiens lyk daardie banketdoek baie spesiaal en gee atmosfeer aan die geleentheid. Na die diens staan mense rond in groepies en gesels. Feitlik almal oor die tafeldoek.

Selfs die horlosiemaker van die dorp vra die pastoor uit oor die tafeldoek. Dis vir hom wonderlik, vertel hy, want hy en sy vrou het net so ‘n tafeldoek gehad wat hy vir haar in Brussel laat maak het. Hulle vertel hom van die vrou, en al wat hy bewend kon uitkry is “Kan dit wees dat sy nog lewe?” Hy het uit die kamp ontsnap, en gehoor sy vrou het iewers in Switserland land verdwyn. “Ek kon my nog nooit daarvoor vergewe nie!”

Saam is hulle later die aand Wene toe na die adres waar die vrou gese het sy bly. Vyf minute na twaalf, op Kers-oggend, klop hulle aan ‘n deur. Iemand maak oop, en twee mense staan mekaar in ongeloof en aankyk voordat hulle mekaar vir minstens vyf minute lank omhels, sonder om enigiets te sê. Twee wat daarna nog dertig jaar hul lewens saam deurgebring het. Bymekaar gebring op Ou Kersdag....deur ‘n tafeldoek.

Op ou Kersdag net na twaalfuur die middag sien die pastoor ‘n vrou in die koue op die sypaadjie voor die kerk vir ‘n bus staan en wag. Hy vra haar om in die kerk in te kom en warm te bly tot die bus kom. Sy bid eers, en terwyl sy sit en haar hande vryf, sien sy die tafeldoek. Met ongeloof staar sy daarna. “Dis my banket-tafeldoek!” Sy staan verbluf op, loop soontoe en vryf dit tussen haar vingers. “Kyk hier, hier is my voorletters in die hoek.” Die pastoor-egpaar is verstom. Hulle begin opgewonde met die vrou praat. Sy vertel hulle was voor die oorlogsjare as Jode groot teenstanders van die Nazi’s, en hulle is aangeraai om so gou as moontlik in Switserland te probeer kom.

Haar man het haar op ‘n trein soontoe gestuur, en sou haar volg sodra hy hulle besittings kon uitsorteer. Sy het nooit weer van hom gehoor nie, behalwe toe sy net na die oorlog ingelig is hy gevang en in ‘n konsentrasiekamp dood. Sy wou die die tafeldoek saamneem nie, het dit aan die kerk geskenk, en is toe later die dag terug na Wene.

Daardie aand tydens die Kersdiens lyk daardie banketdoek baie spesiaal en gee atmosfeer aan die geleentheid. Na die diens staan mense rond in groepies en gesels. Feitlik almal oor die tafeldoek.

Selfs die horlosiemaker van die dorp vra die pastoor uit oor die tafeldoek. Dis vir hom wonderlik, vertel hy, want hy en sy vrou het net so ‘n tafeldoek gehad wat hy vir haar in Brussel laat maak het. Hulle vertel hom van die vrou, en al wat hy bewend kon uitkry is “Kan dit wees dat sy nog lewe?” Hy het uit die kamp ontsnap, en gehoor sy vrou het iewers in Switserland land verdwyn. “Ek kon my nog nooit daarvoor vergewe nie!”

Saam is hulle later die aand Wene toe na die adres waar die vrou gese het sy bly. Vyf minute na twaalf, op Kers-oggend, klop hulle aan ‘n deur. Iemand maak oop, en twee mense staan mekaar in ongeloof en aankyk voordat hulle mekaar vir minstens vyf minute lank omhels, sonder om enigiets te sê. Twee wat daarna nog dertig jaar hul lewens saam deurgebring het. Bymekaar gebring op Ou Kersdag....deur ‘n tafeldoek.

IN elke mens se lewe kom daar tye dat mense jou vertel van ongewone gebeurtenisse... van hulle ooglopend effens apokrief, maar werd om te onthou. En die ander, by verre in die minderheid, maar so toevallig en betekenisvol, en verifieërbaar dat jy dit nooit vergeet nie.

Op een van my reise in Europa as ‘n jong TV-joernalis in die vroeë sewentigs beland ‘n klompie van ons verskeie lande laataand in die dameskroeg van die Hotel Dolder Grand in Zurich. Ons het so pas die eerste ontmoeting tussen die Suid-Afrikaanse eerste minister, John Vorster, en die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Henry Kissinger, oor twee dae gedek, en het ontspan, stories uitgeruil en mekaar leer ken.

‘n Oostenrykse joernalis, Lieselotte Strauss, en ek het begin praat oor die toeval, toevallighede, en ongelooflike toevallighede. Sy vertel my toe ‘n storie, ‘n ware verhaal, wat net na die oorlog in Oostenryk afgespeel en haar persoonlik geroer het. Sy het van die betrokkenes persoonlik geken. Weens gebrek aan ruimte, moet ek kwaai verkort:

‘n Jong pastoor en sy vrou word net na die oorlog beroep na ‘n klein maar ou plattelandse gemeente in Oostenryk. Dis die arm deel van die dorp, en die kerkie lyk erg verweer. Die pastoriepaar besluit om in te spring, en hulle verf en herstel en gaan tekere. Net toe dinge begin beter lyk, tref ’n kwaai winterstorm die dorpie twee dae voor Kersfees en ‘n groot deel van die muur agter die kansel tuimel in.

Wat nou? Die twee van hulle gaan van veiling na veiling.... by die laaste een van die dag maak die afslaer ‘n houer oop en haal ‘n tafeldoek daaruit met ‘n lengte van so 5 meter. Maar dis iets besonders. Ou ontwerp, maar ‘n lieflike stuk. Die afslaer verduidelik dis deel van iemand se eiendom waarop nooit beslag gelê is nie, en moet nou verkoop word. Die pastoor kan sien dit sal baie na aan perfek pas in die gat agter die preekstoel. En die patroon-ontwerp is perfek vir ‘n kerk.

Niemand bie juis nie, en hy besluit om ‘n besliste aanbod te maak. Ses dollar. Die afslaer slaan die bod onmiddellik toe, en die egpaar is baie gou terug kerk toe. Daar sien hulle die tafeldoek pas perfek, en lyk fantasties.

Op ou Kersdag net na twaalfuur die middag sien die pastoor ‘n vrou in die koue op die sypaadjie voor die kerk vir ‘n bus staan en wag. Hy vra haar om in die kerk in te kom en warm te bly tot die bus kom.

Sy bid eers, en terwyl sy sit en haar hande vryf, sien sy die tafeldoek. Met ongeloof staar sy daarna. “Dis my banket-tafeldoek!” Sy staan verbluf op, loop soontoe en vryf dit tussen haar vingers. “Kyk hier, hier is my voorletters in die hoek.” Die pastoor-egpaar is verstom. Hulle begin opgewonde met die vrou praat. Sy vertel hulle was voor die oorlogsjare as Jode groot teenstanders van die Nazi’s, en hulle is aangeraai om so gou as moontlik in Switserland te probeer kom.

Haar man het haar op ‘n trein soontoe gestuur, en sou haar volg sodra hy hulle besittings kon uitsorteer. Sy het nooit weer van hom gehoor nie, behalwe toe sy net na die oorlog ingelig is hy gevang en in ‘n konsentrasiekamp dood. Sy wou die die tafeldoek saamneem nie, het dit aan die kerk geskenk, en is toe later die dag terug na Wene.

Daardie aand tydens die Kersdiens lyk daardie banketdoek baie spesiaal en gee atmosfeer aan die geleentheid. Na die diens staan mense rond in groepies en gesels. Feitlik almal oor die tafeldoek.

Selfs die horlosiemaker van die dorp vra die pastoor uit oor die tafeldoek. Dis vir hom wonderlik, vertel hy, want hy en sy vrou het net so ‘n tafeldoek gehad wat hy vir haar in Brussel laat maak het. Hulle vertel hom van die vrou, en al wat hy bewend kon uitkry is “Kan dit wees dat sy nog lewe?” Hy het uit die kamp ontsnap, en gehoor sy vrou het iewers in Switserland land verdwyn. “Ek kon my nog nooit daarvoor vergewe nie!”

Saam is hulle later die aand Wene toe na die adres waar die vrou gese het sy bly. Vyf minute na twaalf, op Kers-oggend, klop hulle aan ‘n deur. Iemand maak oop, en twee mense staan mekaar in ongeloof en aankyk voordat hulle mekaar vir minstens vyf minute lank omhels, sonder om enigiets te sê. Twee wat daarna nog dertig jaar hul lewens saam deurgebring het. Bymekaar gebring op Ou Kersdag....deur ‘n tafeldoek.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Partner Content
How data is changing investments

Technological disruption is rife in many spheres of business and given the quantity of data available, it’s no surprise that the way in which asset managers work is also changing fast.

Behind the sparkle

Alluring, beautiful and timeless - diamonds are some of the most sought after gems in the world and are a true testament of everlasting brilliance. Let us take you behind the sparkle to show you the history behind this coveted jewel.

/World
 
Fascinating facts about dogs

Think you know a lot about dogs? How many of these facts do you know?

Paws

Perfectly captured cat snapchats!
Fascinating facts about dogs
Out with the old dog, in with the new
Play with your pet when you're not at home
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.