Om jouself met ander te vergelyk ...

2016-05-19 06:00

DAAR is ou rympie in Engels wat lui: “Anything you can do I can do better, I can do anything better than you.”

Ons is almal geneig om ons met ander te vergelyk. Soms kom ons beter daarvan af. Ander kere slegter. Om jouself met ander te vergelyk kan of lei tot hoogmoed of dit kan oorgaan in jaloesie of self gevoelens van minderwaardigheid by jou kweek. Hierdie geneigdheid om jouself na boontoe of na ondertoe te meet bevorder ‘n kompetisiegees by mense. Naderhand juig ons nie meer oor ander se suksesse nie, maar gun hulle dit ook nie. Soms laat hul suksesse ons voel soos mislukkings. Moeder Teresa wat onder die armstes van armes in Indië gewerk het is eenkeer gevra: “Word jy nie ontmoedig nie?” “Nee,” was haar antwoord, “want God het my nie geroep om suksesvol te wees nie, maar getrou.”

Die Bybel gee in Romeine 12: 2 en 3 die wyse raad: “Moenie van jouself meer dink as wat jy behoort te dink nie. Lê jou daarop toe om beskeie te wees in ooreenstemming met die maat van geloof wat God aan elkeen toebedeel het.”

Met ander woorde, aanvaar jou sterk en jou swakpunte. Elkeen van ons het sterk en swakpunte. Maak seker dat jy van albei bewus is. Dit sal jou beide nederig en dankbaar hou.

Om te strewe na uitnemendheid is goed. Om te strewe na perfeksionisme gaan jou emosioneel skaad. Dink ‘n bietjie na oor hoe jy oor jouself dink as jy alleen is. Is jy die heeltyd besig om jouself met Jan Alleman te vergelyk daar in jou alleenheid? Dan is jy waarskynlik al sieker as wat jy dink.

As jy egter met jouself kan saamleef, dank die Here vir die geleenthede en gawes wat Hy aan jou geskenk het en wend dit aan tot voordeel van ander. Leer om ander te prys en te waardeer en jy sal self ook gelukkiger wees.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.