Padtekens

2017-06-22 06:00

SONDER padtekens sal ons in groot moeilikheid wees. Padtekens waarsku jou van padwerke of slaggate in die pad.

Padtekens wat verander is kan maklik maak dat jy wie weet waarheen verdwaal. As jy ‘n padteken verontagsaam wat jou waarsku teen spoed kan jy lelik in die moeilikheid kom. Jesus sluit Sy preek teen die Berg af met ‘n reeks waarskuwings.

Een van die padtekens is die bekende waarskuwing teen die breë pad wat die Christen moet vermy met daarby die aanbeveling om die smal pad te loop (Matteus 7:13,14). Barclay praat van “all life concentrates on man at the crossroads.”

Die lewe gaan oor keuses. Ons almal was al by een of ander kruispad in ons lewens. Ons moes keuses maak wat lewensbepalend is. Jesus sê dat mens maklik die toegang tot die koninkryk van God kan mis. Jy lewe maar basies jou lewe lank volgens jou eie mensgemaakte reëls oor wat reg en verkeerd is, nes die Fariseërs van ouds.

Jy mis egter die padbordjie van Jesus wat lees: “Kom na My toe, almal wat moeg en oorlaai is en Ek sal julle rus gee.” Die breë pad kan natuurlik ook die pad wees van populariteit of onverskilligheid. Almal maak so, daarom maak ek ook so. Jy kan besluit om jou beginsels prys te gee, om jouself bo ander te stel.

So is daar baie mense wat gaande is daaroor om Jesus se woorde te hoor, maar self leef hulle dit nie uit nie. Om in te gaan by die nou poort is om Christus as die finale gesag oor jou lewe te aanvaar. Dis om Hom te kroon as die Koning van jou lewe.

Om by hierdie poort in te gaan, moet jy die padteken gelees het wat lui: “Salig is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.”

Alle paaie lei nie na Rome toe nie. Daar is net een poort wat lei na die ewige lewe. Dit is Jesus. Is jou lewe die bewys dat jy al by die nou poort ingegaan het?

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/News
 

Buying a puppy? Don’t get scammed!

Hundreds of complaints are filed every year from victims who were scammed when buying a dog online.

 
 

Paws

WATCH: These funny animal videos will make you LOL!
11 animals before and after they were adopted from shelters
Competition pet grooming – creative or too extreme?
5 Celebrities who are afraid of animals
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.