Skepping se versugtinge

2016-10-27 06:00

DIE internasionale konferensie wat oor handel in bedreigde spesies­ (Cites), is onlangs in Suid Afrika gehou. Die onwettige handel in bedreigde spesies en diere het reeds die negentien miljard dollar kerf verbygesteek.

Behalwe die uitwissing van spesies wat die planeet en sy mense tot voordeel kon strek, word siektes ook versprei met diere wat onwettig gesmokkel word.

Die hartseer van hierdie onwettige handel lê ook in die mishandeling van diere. Grootskaalse bedrog vind ook plaas, soos met die onwettige handel in renosterhoring, of perlemoen, wat miljoene dollar genereer en korrupsie aanmoedig.

Wat kan ons as lesers van hierdie slegte nuus daaraan doen? Behalwe deur nie deel van die probleem te wees nie, kan ons ophou om te maak of die nie ook ons raak nie.

Die Bybel leer duidelik dat gelowiges, Christene, beelddraers van God is. Ons word geroep om God in hierdie wêreld te verteenwoordig. Die mens is God se beeld wat moet heers oor God se skepping. Om te heers beteken nie om te oorheers nie.

Ons het egter vergeet dat dit Sy Skepping is en dat Hy ons as mense toelaat om dit te geniet, met die gedagte dat ons as Sy verteenwoordigers aan Hom sal moet rekenskap gee.

Dis dan ons roeping om hierdie aarde as ‘n plek van toevlug, ‘n gewyde planeet vol van die teenwoordigheid van God te beskou, ‘n tuiste wat ons deel met alle lewende wesens.

God het immers in Jesus Christus mens geword het, vlees en bloed, deel van ons aarde, Hy het onder ons kom woon en werk; Hy het op hierdie aarde gely en aan ’n kruis gesterf – nie net vir ons as mense nie, maar ook vir die ganse skepping.

Ons glo dat ons saam met Christus sal opstaan en ons saam met Hom sal verheug oor ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde. Die skepping sug soos ‘n swanger vrou met pyne van verwagting dat God hier alles sal herstel. (Romeine 8:22).

Jy ook?

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/Sport

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.