Stille nag, heilige nag

2016-12-22 06:01

DIT was Oukersaand 1818. Die roerende klanke van Stille Nag, Heilige Nag is die eerste keer in die kerkie in Oberndorf Oostenryk gehoor. Dis het ‘n lied geword wat in honderde tale gesing word deur miljoene mense. Oor die jare het daar baie legendes rondom die lied ontstaan. Sommige weergawes sê dat muise die leer van die orrel blaasbalk deurgevreet het en toe moes die lied met kitaarbegeleiding gesing word.

Stille Nag, heilige nag! In elke mens is daar hierdie hunkering na rus, stilte en eenvoud. Die Suidkus is vol van vakansiegangers. Almal het gekom om na ‘n jaar van woelinge op alle fronte net te kom afskakel. U word die rus geskenk, saam met almal hier by die Suidkus van Natal. Stille nag! Heilige Nag! Waaroor gaan dit?

Die bekende Kerslied is meer as maar net bedoel om ons te vul met heimwee. Dit stel die eeue oue vraag aan die orde: “Hoe kan mense werklik tot rus kom?” In wat, of in wie kan mens ware rus vind? Luister mooi na die woorde as u dit hierdie Kersfees weer in volgepakte kerke sing. Die lied vertel van ‘n stil nag wat die duisternis op sy agtervoete geplaas het.

Dit praat van ‘n Vors voor wie alle ryke, juis ook die ryk van die duisternis moet swig, van die Heer gebore vir ons. Daar is baie magte wat ons lewens bedreig, nie die minste daarvan die dood nie. Hierdie Kersfees wil die lied ons herinner aan die woorde van die engel in Lukas 2:10: “Moenie bang wees nie, want die goeie tyding van groot blydskap is dat die Verlosser van die wêreld gebore is.” Wat het jou bang gemaak in 2016? Oorhandig jou vrees aan die Here. Hy sal sorg.

Die Een wat waarlik vry maak, is gebore. Die lied wat begin by stilte, eindig by die Persoon wat ons tot rus vind, Christus die Here. Mag hy jou Sy rus en innerlike kalmte skenk hierdie Kerstyd. Stille nag!

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.