STILTETYD

2016-03-31 06:00

Bring lewe

CHRISTENE wêreldwyd het verlede naweek Paasfees as een van hul belangrikste Christelike feeste gevier. Goeie Vrydag word Nagmaal gevier en Paassondag is die gebruik dat het Christene mekaar groet met die woorde: “Die Heer het opgestaan.”

Die Heer het waarlik opgestaan. Jesus bring die Ewige Lewe, maar ook lewe vir mense wat vasgevang is in toksiese (vergiftende) lewenspatrone en lewensstyle. Lukas 24:5 sê dat die Lewende Christus nie meer tussen die dooies is nie, maar Lewe bring deur Sy opstanding. Christus bring lewe in die doodsheid van daardie vasgeloopte huwelik, lewe vir ‘n gemeenskap wat vol vooroordele teenoor mekaar staan, lewe vir die verlore seuns en dogters van ons samelewing.

Die beroemde prediker Spurgeon het eendag gesien hoe ‘n seuntjie met ‘n voëltjie speel. “Hoeveel sal jy my vra vir daardie voëltjie, vra hy? Ek wil dit koop?” “Jy wil nie die voëltjie hê nie, meneer” het die seun giggelend gesê “dit is net ? doodgewone mossie, wat ek gaan doodmaak!”

Toe sien hy die meneer bedoel besigheid. “Jy kan dit vir twee pond hê.” het hy gesê. Twee pond in daardie tyd was dit ? buitensporige prys vir ? voëltjie wat skaars ? paar sente werd was, maar Spurgeon het die prys betaal en die voëltjie vrygelaat. Die Paassondag het hy met die leë voëlhokkie op die kansel gestaan. “Vir nikswerd mense het Jesus die hoogste prys betaal,” het hy vertel.

Hulle het Hom as nikswerd behandel, deur op Hom te spoeg, Hom te gesel, Hom te kruisig. Hy het die prys vir ons betaal met Sy eie bloed. Toe Hy op die derde dag uit die dood opstaan, het Hy deur Sy opstanding ons vrygelaat tot ‘n nuwe lewe. Die Here Jesus lewe en jy met Hom. Mag Hy deur jou lewe bring waar jy ookal ‘n vertrek instap, of dit jou huis, winkel, fabriek, skool of werkplek is, sodat mense om jou kan vry word. Bring lewe.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.