Veerkragtigheid

2016-08-25 06:00

SLEGTE goed gebeur ook met goeie mense. Dit kan ‘n ernstige ongeluk wees, of ‘n finansiële terugslag of iets dergeliks. Jy kry mense wat na sulke ervarings, skynbaar net oor die vermoë beskik om te herstel van sulke terugslae.

Hulle is veerkragtig, m.a.w hulle word gebuig maar nie gebreek nie. Hulle vind ‘n manier op weer op te staan en aan te gaan met hulle lewens.

Hulle is soos ‘n veer wat gerek het maar dan weer na sy oorspronklike posisie terugkeer.

Daar is natuurlik die een verskil: ‘n Veer wat eenmaal gerek is behou ‘n “geheue.” Word daardie veer te veel oor en oor gerek, kan dit naderhand sy veerkragtigheid verloor.

Dit is soms die rede waarom mense net nie meer verder wil aangaan nie, by wyse van spreke. Dink maar aan persone uit jou eie kring wat jy persoonlik ken.

Die een persoon gaan deur ‘n beproewing en kom net nie weer daar oor nie.

Die ander gaan deur dieselfde ervaring maar staan weer op. Die een is “veerkragtig.” Die ander nie.

Daar is baie “verklarings” hiervoor. Die een verklaring is dat dit ‘n saak is van lewensuitkyk. Die ander is dat dit te make het met mense se ondersteuningstelsel.

Die saak is egter meer kompleks as wat ons dink. Ek wil waag om te sê dat mense met ‘n godsdienstige onderbou, en dan spesifiek mense wat hul geloof in Jesus Christus bely, tog anders reageer op negatiewe gebeure.

Dit het juis dan te make met hul geloof in God waarvan Spreuke 24:16 vertel: “Al val die regverdige hoeveel keer, die Here help hom op.” Natuurlik gebruik Hy ook medemense daarvoor. Of dalk Filippense 4:13: “Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.” Of dalk die bekende 1 Petrus 1:7: “Christene se geloof is soos goud wat deur vuur gelouter word.”

Natuurlik dan ook die bekende trooswoord in 2 Korintiërs 12:9: “My [God] se genade is vir jou genoeg.”

Mag God se genade ook altyd vir jou genoeg wees, en mag jy altyd veerkragtig bly.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.