Verbittering

2016-06-16 06:00

“MOET mense nie toelaat om jou in hul storm te betrek nie. Laat hulle deel in jou vrede.” So lui ‘n ou gesegde. U onthou mos die gelykenis van die verlore seun in Lukas 15 en hoedat die wegloopkind begenadig is? Die gelykenis vertel ook van ‘n ander seun in wie se hart daar ‘n storm gewoed het. Jy hoor dit in sy bitter woorde. “ Ek het my afgesloof vir pa, maar pa het my nooit daarvoor beloon nie.” Hy staan dikmond in die hoekie en brom omdat sy vader so vrygewig is. Hy verteenwoordig almal in die kerk wat nie verstaan hoe om soos God uitdelers van genade te wees nie.

Merk jy die tekens van verbittering in jou eie lewe? Let op die volgende tekens - voel jy afgunstig teenoor ? familielid, medeleerling, werker? Vra die Here om die persoon ? instrument van groei in jou lewe te maak. Leer by die persoon. Staan jy krities teenoor ander? Dank God vir hierdie persone waaroor jy krities is, vra God om hulle ‘n seën te maak waar hulle ook al gaan. Koester jy ‘n wrok teenoor iemand?

Onthou dat mense wat wrokke teenoor ander koester, self deur daardie bitterheid verteer word. Voel jy verbitterd teenoor ander wat sukses behaal het waar jy misluk het? Leer by Christus om bly te wees saam met die wat bly is en te treur saam met die wat treur. Voel jy onvergewensgesind teenoor ander? Vergewe hulle - gee daardeur vir hulle én jouself ? nuwe begin.

‘n Eenvoudige gebed kan help: “Hemelse Vader, ek herken die vrug van verbittering in my eie lewe. Ek is afgunstig op (so en so) omdat dit met hom of haar goed gaan. My lewensvreugde is aan die kwyn. Help my om te onthou dat alles wat ek is en het net aan u genade te danke is. Leer my die kuns om te lag saam met die wat lag en te treur saam met die wat treur.

“In Christus Jesus se naam - Amen.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.