Wouter se Watergat

2015-12-24 06:00

HIER kort voor Kersfees is die Watergat ‘n miernes van bedrywigheid, en ek het nie tyd om te veel te skryf nie. Maar ons sal ons plig versuim as ons die lojale lesers van hierdie rubriek en die Fever nie ‘n geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar toewens nie. Ons gesels weer in die nuwe jaar, en hoop die feestyd verloop met die ware betekenis van die tyd, met die klem op die geboorte van ‘n Spesiale Baba tweeduisend jaar gelede en nie op ‘n vet rooi man in ‘n Coca-Cola-pak nie.

Ek sê totsiens met Oom Pottie twee beste Kersfeesstories vanjaar, ‘n vrou soek deur die laaste paar kalkoene in ‘n winkelvrieskas, en vra die assistent terwyl sy die kalkoene ondersoek.

“Kan ek hulle nie groter kry nie?” “Nee mevrou,” kom die antwoord, “hulle is ongelukkig almal dood.” ‘n Man verskyn in die hof in die Kerstyd. Die landdros is gemoedelik, en vra die man op watter aanklag hy verskyn.

“Omdat ek my Kers-inkopies vroeg gedoen het,” kom die antwoord. “Nou waarom sal jy ge-arresteer word omdat jy vroeg Kers-inkopies doen?”, vra die landdros. “Ek het dit gedoen voordat die winkel oopgesluit is.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.