Dans vir hoërskoolkinders om fondse in te samel vir koortoer

2015-07-16 14:34
=Agnetha van Wyk (11) vertrek eersdaags saam met die Oos-Kaap Kinderkoor na Europa waar hulle verskeie konserte gaan hou. 
Foto:
HEILIE COMBRINCK

=Agnetha van Wyk (11) vertrek eersdaags saam met die Oos-Kaap Kinderkoor na Europa waar hulle verskeie konserte gaan hou. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Agnetha van Wyk, ‘n 11-jarige meisie van Laerskool Albertyn is die enigste leerder van Uitenhage wat ingesluit is in die Oos-Kaap Kinderkoor wat Oktober in Europa gaan optree.

Agnetha kom uit ’n familie waar almal geseënd is met goeie sangstemme en haar ma Venita van Wyk is die be-kroonde koorafrigter van Despatch Primêre Skool se koor wat al verskeie pryse losgesing het.

Die Oos-Kaap Kinderkoor se toergroep bestaan uit sowat 50 lede en hulle sal vir 21 dae deur Europa toer en optree in onder andere Hamburg, Halle, Praag, Brno, Sumperk en Jablonec. Daar word van elke koorlid verwag om R24 000 in te samel.

“Dank die Vader is ons darem oor die halfpad-merk, maar ons kort nog. Die moeilikheid is om vir ’n individu borge te kry, as ek vir ons skoolkoor op Despatch ’n borg soek is dit tjiep-tjop,” sê Venita.

Daarom het hulle verskeie fondsinsamelings gehou. Saterdagaand word weer ’n fondsinsameling gehou in die vorm van ’n dans vir hoërskoolkinders. Dit word in die Mothsaal op Uitenhage gehou vanaf 20:00 en daar sal volwasse toesig wees.

“Ons geniet goeie ondersteuning. Veral van ’n ondersteuningsgroep uit Rosedale wat reeds vir Agnetha ’n Golden Oldies gehou het en ook ’n roti-verkope. Ons is baie dankbaar vir die publiek se ondersteuning.”

Agnetha is baie opgewonde oor die toer en sien veral uit na die vlug.

“Hierdie is geleenthede wat ek nooit gehad het nie. Daarom het ek vir haar gesê sy moet dit ten volle benut en geniet,” het Venita gesê.

Mense wat Agnetha kan help om die toer mee te maak deur haar met fondse te ondersteun kan ’n bydrae maak tot die Oos-Kaap Kinderkoor rekening met Agnetha se naam as verwysing. Die rekeningbesonderhede is: Eastern Cape Children’s Choir Tour Fund, ABSA Newton Park, 632005, account: 922 607 0999, reference: Agnetha van Wyk - 2015 Tour.

* Vir meer inligting kan Venita van Wyk gebel word by 071 834 8460

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.