Deelnemers aan ‘Amazing Race’ laat waai

2015-08-13 06:00
;Deelnemers moes as deel van die uitdagings bydraes lewer aan liefdadigheids-organisasies soos die DBV. Spanne het onder meer kat- en hondekos gekoop en dit aan die plaaslike dierebeskermings- vereniging gegee.  
Foto:
VERSKAF

;Deelnemers moes as deel van die uitdagings bydraes lewer aan liefdadigheids-organisasies soos die DBV. Spanne het onder meer kat- en hondekos gekoop en dit aan die plaaslike dierebeskermings- vereniging gegee. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Nie die breinknopers, wind of reën kon die spangees van deelnemers aan vanjaar se Amazing Race Uitenhage demp nie.

Spanne het mekaar die stryd aangesê om so spoedig moontlik regte aanwysings te volg en opdragte uit te voer. Hulle het ook seker gemaak hul dra by tot die gemeenskap want as deel van die uitdagings moes spanne onder meer kat- en hondekos gaan koop en aan die plaaslike dierebeskermingsvereniging skenk.

Selfs die plaaslike mimiekkunstenaar by Penford-inkopiesentrum is ondersteun deur die publiek te oorreed om ‘n geldjie in sy hoed te gooi. Daarna moes die spanne self ‘n danspassie of twee uitvoer.

Asof dit nie vir genoeg lag gesorg het nie, was spanne ook opdrag gegee om motorvensters te was. Na die afloop van dié dag het die spanne gewys daar kan deur pret en plesier ‘n verskil gemaak word in ander se lewens.

Die geelspan, “Die Coureurs” genoem was die dag se wenners en die spanlede was Anton en Chenae Oosthuizen, Hayden Davis en Danielle de Jager. Die rooispan, “3 Jacks and a Jill” was tweede met spanlede Jaco de Villiers, Karmen Niemand, Erica Niemand en Maronize Groepe en in die derde plek was die persspan “Firefly Africa” met Jonker, Michele, Dylan en Megan Fourie.

Die resies is georganiseer deur NGK Uitenhage-Oos.

Hulle bedank graag die volgende instansies vir hulle deelname asook al die spanne wat deel was van hierdie dag:

ACVV Aandmymering, Bollie Bewaarskool, Bella’s Coffee Shop, Barklystraat Teater, Computerland, Chit Chat, De Luxe Slag-huis, Daniel Service Station, Uitenhage Gholfklub, Le Van Service Station, Levyvale Spar, Laerskool Albertyn, Popsi the Clown Party Venue (konsentrasiekamp), Uitenhage DBV, Vivien (mimiekkunstenaar) en Uitenhage Wimpy

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.