Girokopter vlieënier ter ruste gelê

2015-04-30 15:18
=Kent Forster by sy girokopter waarin hy verlede week gesterf het nadat dit naby die Uitenhage vliegveld neergestort het.   
Foto: 
VERSKAF

=Kent Forster by sy girokopter waarin hy verlede week gesterf het nadat dit naby die Uitenhage vliegveld neergestort het. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die begrafnis van Kent Forster wat verlede Woensdag saam met Shaun Mulder, sy passasier, gesterf het toe sy girokopter naby die Uitenhage-vliegveld neergestort en aan die brand geslaan het, is gister gehou.

Forster se diens was in die Doxa Deo-kerk in Kabegapark waarna hy in die Forest Hill-begraafplaas ter ruste gelê is.

Hy sou verlede Saterdag deelgeneem het aan die jaarlikse Wings andamp;-Wheels-fees en die Doug Davidson Memorial-lugskou op die vliegveld waar die ongeluk gebeur het.

Sy vrou het kort ná sy dood gesê Forster was mal oor vlieg. Hy was baie positief en ’n perfeksionis.

“Ons sal seker nooit weet wat werklik gebeur het nie. Dit blyk dat die enjin weens die slag waarmee die girokopter die grond getref het, van agter af vorentoe geskuif en op hulle beland het. Die tuig het kort daarna aan die brand geslaan,” het sy gesê.

Forster het gesê die ergste waaraan sy gewoond sal moet raak, is die stilte. Haar man het nooit stilgesit nie en hy was lief vir gesels.

“Wanneer Jean, ons seun, eers terug in die Kaap is waar hy werk, sal ek die stilte alleen moet trotseer.

“En dit sal nie maklik wees nie,” het sy bygevoeg.

Die 31-jarige Mulder, van Kempton Park, was ’n vlugingenieurstudent by die Suid- Afrikaanse Lugmag. Hy en vlugsers. Coert Steynberg was besig om ’n gebied vir opleidingsdoeleindes by die vliegveld in te rig toe Forster vir Mulder vermoedelik genooi het om ’n draai saam met hom te vlieg

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.