Hoërskool Despatch gholfdag bied pryse ter waarde van R30 000

2015-06-04 06:00

Die jaarlikse Itec Hoërskool Despatch ope gholfdag in samewerking met Cosmotronics en Orbit Sport sal op Saterdag, 13 Junie by die Uitenhage Gholfklub aangebied word.

Hierdie is die 20ste gholfdag in die skool se geskiede-nis en beloof om die standaard van die vorige opedae te oorskry.

Volgens Colin Bartle, skoolhoof van Hoërskool Despatch, kan spelers na ‘n goed georganiseerde en professionele aanbieding uitsien. Die pryse is uitstekend, danksy ‘n wonderlike oophand van tientalle borge, ouers en vriende.

Selfs die onderwysers en klasse het bygedra in ‘n klaskompetisie om ‘n verskeidenheid van pryse daar te stel. Met die Uitenhage gholfbaan en setperke wat in ‘n goeie toestand is, kan daar na goeie tellings uitgesien word.

“Ons vertrou die weer speel saam, maar wat ook al die geval sal wees, sien ons uit na ‘n geseënde dag,” het Bartle gesê.

“Hoërskool Despatch wil graag al die borge, ondersteuners en vriende wat hierdie dag moontlik maak bedank.

“Groot waardering word uitgespreek aan die besigheidseienaars van veral Despatch en Uitenhage vir hulle pragtige ondersteuning. Ons dank ook aan die vriendekring wat jaar na jaar die ‘natputjies’ beman om die dag vir die gholfers lekker te maak.”

Die gholfdag word jaarliks deur die skool aangebied as deel van hulle fondsinsamelingprojekte.

Pryse van sowat R30 000 is op die spel.

Spelers wat wil inskryf word versoek om so spoedig moontlik by die Uitenhage gholfbaan in te skryf, want die veld is alreeds redelik vol.

)Vir meer inligting oor Hoërskool Despatch se gholfdag bel die skool by 041 933 5104 of bel die Uitenhage Gholfklub by 041 966 1868

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.