Koöp wil kinders met kanker help

2015-06-25 06:00
andgt;Hier is van die Humansdorp Koöperasie personeel (van links) Marcel van Jaarsveld, Wendy Seekoei en Stefnie Pitout met van die geskenkpakke wat gewen kan word.
           Foto: 
HEILIE COMBRINCK

andgt;Hier is van die Humansdorp Koöperasie personeel (van links) Marcel van Jaarsveld, Wendy Seekoei en Stefnie Pitout met van die geskenkpakke wat gewen kan word. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Koöperasie is sinoniem met allerlei boerderygoed, veevoere en ’n plek vir gesellige gesels oor sake van die dag. So is dit ook by al die takke van Humansdorp Koöperasie, maar môre gaan daar veel meer wees om oor te praat, wanneer personeel fondsinsamelingprojekte aanbied ten bate van kinders met kanker.

“Ons hier by die koöperasie op Uitenhage vra ons omgewing se mense om hulle harte en kaste oop te maak vir fondse, warm klere en komberse,” sê Karin Barnard van die Humansdorp Koöperasie op Uitenhage in Cradockstraat.

“Ons wil ons vorige insamelings se rekord breek. Ons weet ons kan dit doen want ons gemeenskap se harte is baie groot.”

Fondse sal ingesamel word vir kinders met kanker terwyl nie-bederfbare kosse, klere en komberse ingesamel sal word vir minderbe-voorregtes.

Al die personeel by die koöperasie op Uitenhage is deel van die projek en daar sal haarskeer-vir-kanker (Shaveathon) en harekleur (spuitkleur) gehou word teen R10 per kop. ’n Paar geskenkpakke is uitgeloot en die wenners gaan getrek word. Daar is ook tuisgemaakte geskenke sowel as worsbroodjies wat te koop aangebied word.

Die publiek word uitgenooi om ’n draai by die Humansdorp Koöperasie op Uitenhage te maak en die projekte vir kinders met kanker en kos- en klere-insameling te ondersteun.

)Vir meer inligting bel Karin by 041 922 9022 of e-pos kbarnard@humkoop.co.za

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.