Mark Vleissentrum na 30 jaar steeds gewild

2015-10-22 06:00
Markvleis vleis
Photo:

Markvleis vleis Photo:

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Besigheid wat in ’n familie se derde gene- rasie steeds ’n voorloper in ’n mededingende mark is, kén sy produk en wéét wat kliënte verlang en presies hoe om aan hulle behoeftes te voorsien.

Die Van Loggerenbergs se Mark Vleis- sentrum vier op 24 Oktober sy 30ste bestaansjaar.

Hulle bedank graag al hulle kliënte sowel as die gemeenskap en personeel vir hulle ondersteuning die afgelope drie dekades.

Drie generasies van slagters

Eintlik dateer die familie se slaghuis- en sakevernuf veel verder terug. Retief en Lydia Kolesky het reeds in 1952 die Mosel Slaghuis geopen as-ook ’n vleisfabriek.

In 1956 begin hulle die slaghuis in Mark-straat.,

Bou voort op familietradisie

Zettie van Loggerenberg en haar drie kinders, Tossie, Roche en Lydie is aan bestuur van die familie-slaghuise.

“Betroubare personeel, goeie diens en kwaliteit vleise is die wenresep vir ’n slaghuis om die toets van dekades en generasies te deurstaan,” sê Zettie.

Lydie voeg by dat die gehalte van hulle pro-dukte nie onderhandelbaar is nie.

’n Goeie produk het mos nie ’n plaasvervanger nodig nie.”

By Mark Vleissentrum werk Zettie en haar familie nou saam. Daar word sinvolle insette en raad gegee. Dit hou hulle gesindhede positief om ’n diens te lewer aan Uitenhage en sy mense

.

Gelukkige vleispryse te wen

As deel van Mark Vleissentrum se verjaar-dagvieringe sal daar gelukkige pryse te wen wees met aankope van vleis in die slaghuis. Gaan maak gerus ’n draai om meer hieroor uit te vind.

Navrae:

Vir meer inligting bel Mark Vleissentrum by 041 992 4240 of Meat World 041 992 4243, e-pos marketmeats@telkomsa.net

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.