Sosiale platform ingespan om verlore troeteldiere op te spoor

2015-08-13 06:00
=Danksy die publiek se ondersteuning van ’n Facebook groep om vermiste troeteldiere te help opspoor was dit ook moontlik om ’n donasie aan die Uitenhage DBV te maak. Hier is Yolandé Wait (regs) wat die groep gestig het by Kevin Brown (links) van die

=Danksy die publiek se ondersteuning van ’n Facebook groep om vermiste troeteldiere te help opspoor was dit ook moontlik om ’n donasie aan die Uitenhage DBV te maak. Hier is Yolandé Wait (regs) wat die groep gestig het by Kevin Brown (links) van die

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Honde en katte raak byna daagliks weg en ontstelde eienaars weet gewoonlik nie waar om te begin soek nie.

Dit het ’n plaaslike diereliefhebber laat besluit om ’n die sosiale netwerk in te span en saam te help soek na geliefde troeteldiere wat spoorloos weggeraak het.

“Ek het my eie Facebook groep sowat drie jaar gelede gestig. Die groep wil help om enige diere wat gevind of vermis is met hulle eienaars te verenig,” het Yolandé Wait, stigter van die Lost or Found Animals Despatch, Uitenhage and Port Elizabeth Facebook groep gesê.

Sy het onlangs ’n donasie-projek op dié Facebook groep geloods om die Uitenhage DBV te ondersteun. Verskeie pryse kon deur deelnemers gewen word.

“Hierdie projek se sukses is te danke aan die publiek se ondersteuning. Met hulle deelname kon ons help om heelwat honde en katte weer by hulle eienaars te kry.

“Donasies wat ontvang word gaan na die Uitenhage DBV. Ek gaan ook soms in die informele areas van Despatch in om kos af te gee vir honger diere.”

Yolandé het onlangs deur middel van ’n lootjieverkope kontant, honde- sowel as katkos, skoonmaakmiddels, harke en tuin-slange aan die Uitenhage DBV oorhandig. Die plaaslike besighede wat skenkings gemaak het is Despatch 7 Eleven en Brakkie en Kietsie.

Die gelukkige pryswenners wat Yolandé se Facebook groep ondersteun is Samuel Ferreira (1ste prys), Shirley Struwig (2de prys) en Maurene Mells (3de prys).

Troeteldier-eienaars word uitgenooi om deel te word van die Uitenhage DBV se Facebook groep sowel as Lost/Found Animals Desp/Uith/PE *FurryLuv* en sodoende op hoogte te bly van honde of katte wat vermis of gevind word

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.