Viertrek familie-avontuur in die Elandsriviervallei

2015-10-08 06:00
=Viertrekvoertuie word in groepe ingedeel om dit makliker te maak om die roete sonder enige onnodige oponthoud te voltooi.
                                            Foto:NEIL WHITEHEAD

=Viertrekvoertuie word in groepe ingedeel om dit makliker te maak om die roete sonder enige onnodige oponthoud te voltooi. Foto:NEIL WHITEHEAD

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Viertrekkers en mense wat van die buitelug hou kan op 7 November weer hulle piek- niekmandjies pak vir die gewilde jaarlikse The Meadows 4x4 Familiedag in die Elands-riviervallei.

“Dié 4x4-dag groei elke jaar en dit is wonderlik. Ons het al baie navrae gekry oor wanneer viertrekkers vanjaar hierdie roete kan kom aanpak,” sê Donovan Whitehead, wat saam met sy vrou Sunelle dié famliedag organiseer.

Verlede jaar het 45 viertrekvoertuie deelgeneem.

Voertuie word in groepe ingedeel om dit makliker te maak om die roete sonder enige onnodige oponthoud te voltooi. Elke groep het iemand wat die voortou vat en daar is kategorie-pryse.

“Ons wys niemand weg nie, maar opgeboude voertuie gaan geen voordeel hê wat pryse betref nie.

“Hier is pragtige fynbos en terwyl mense op die 4x4 roete ry kan hulle die plantegroei, bome (geelhout en vele ander spesies) besigtig. Die roete gaan ook verby asemrowende kranse en rotsagtige oorhange. Dit is regtig ‘n baie mooi roete.

“Fynbos gee ook natuurlik die heerlikste heuning en ons het so ongeveer 300 heuningkaste op die plaas.”

Daar is ook ‘n standhoudende fontein of The Meadows waarvan die water gebottel word. Besoekers kan van dié gebottelde vars-water uit die fontein koop.

Inskrywings om op hierdie viertrekroete in die Elandsriviervallei te gaan sluit op 24 Oktober. Die koste is R200 per voertuig wat deelneem en R20 per voertuig waarvan die besoekers slegs die dag in die buitelug in piekniekstyl wil geniet.

Daar sal stalletjies wees met verskillende kosse, ‘n biertent (waar heuningkarrie geniet kan word), plaasprodukte, heuning, handwerk, kaas en vermaak vir die kleinspan. The Meadows het ook 2 gastehuise en ‘n kampterrein vir gaste wat wil oorbly.

)Vir meer inligting bel Donovan by 082 458 9699 of Sunelle 082 458 9580

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Jordaan missing in action

2016-09-25 00:00

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.