André en Jandré ontvang arms vol trofees

2016-10-27 06:00
=Jandré Lessing en André Conradie by die arms vol trofees en bekers wat hulle ontvang het tydens Brandwag se prysuitdeling.                             Foto: VERSKAF

=Jandré Lessing en André Conradie by die arms vol trofees en bekers wat hulle ontvang het tydens Brandwag se prysuitdeling. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

André Conradie en Jandré Lessing, beide graad 12 leerders aan die Brandwag Hoërskool, het skoonskip gemaak tydens die skool se jaarlikse prysuitdeling.

André het toekennings ontvang as Dux-leerder graad 12 met ‘n gemiddeld van 93% en ontvang daarvoor die Christo van Rensburg-trofee.

Hy ontvang ook die Andrew Miller-beker vir beste tweetaligheid, die Karen Pienaar-trofee as belowendste senior skrywer in Afrikaans, die Spits-trofee vir akademie en leierskap, die Jaco van der Merwe- trofee as die beste skaakspeler is ook agter sy naam en hy het erekleure vir akademie en krieket ontvang.

Jandré ontvang toekennings vir beste sportprestasie, sportman van die jaar, tennis enkels- en dubbelskampioen, erekleure vir akademie sowel as tennis en krieket.

Jandré en André deel die toekennings vir beste krieketspeler en die Rapportryers- trofee as nuusmaker van die jaar.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.