Atletiekklub hou pretloop vir Janecke

2017-03-16 10:07
<Despatch Atletiekklub se komitee vir 2017 bestaan uit (voor van links) Jacques Barnard (ondervoorsitter), Heinrich Blumenthal (klubkaptein: mans), Helgard Potgieter (voorsitter) en Fanie Claassen (addisionele lid). Agter van links isJhaninen Boshoff (tesourier), Yvette Jonker (sekretaresse), Christine Snyman (addisionele lid) en Wilna Basson (klubkaptein: vroue).         Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Despatch Atletiekklub hou op die eerskom-ende vakansiedag, 21 Maart, ’n 5km pretloop by Laerskool Sonop op die dorp om te help geld insamel vir Janecke Schuin (10) wat haar regterbeen in ’n fratsongeluk verloor het.

Fondse word ingesamel om haar mediese kostes te dek en veral om ’n hardlooplem-prostese vir haar te kry om haar sport te be-oefen.

Donasies kan ook inbetaal word in die klub se rekening met verwysing:

“Janecke”. Die rekeninginligting is: Despatch Atletiekklub, ABSA, 112 908 1381, takkode 632005.

Die atletiekklub is in 2012 gestig met ‘n handjie vol plaaslike atlete. Vanjaar, 5 jaar later, spog dit met ’n ledetal van 80 hardlopers wat elke Saterdag aan plaaslike padwedlope deelneem.

Die klub se jaarlikse 10km en 5km padwedloop word in September aangebied in samewerking met Despatch SuperSpar en Klini-care Despatch.

Die pretloop vir Janecke begin om 08:00 by die skool. Inskrywings is R20 en daar is medaljes vir die eerste 500 deelnemers wat die roete voltooi. Daar sal ook gelukkige trekkings wees.

  • Navrae: Yvette Jonker 073 507 9042 of Helgard Potgieter 084 606 5601. (-Heilie Combrinck)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.