Bewaarskool, nasorg en vakansiesorg

2015-12-03 06:00
=Bollie Bewaarskool se span opgeleide personeel (van links) Jackie Janse van Rensburg, Beulah Ellis, Christa Scheepers (voor), Nadine Swanepoel, Valerie van der Berg en Karen Campbell.                     Foto: HEILIE COMBRINCK

=Bollie Bewaarskool se span opgeleide personeel (van links) Jackie Janse van Rensburg, Beulah Ellis, Christa Scheepers (voor), Nadine Swanepoel, Valerie van der Berg en Karen Campbell. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Bollie Bewaarskool is sedert 1973 ’n huis-houdelike naam op Uitenhage. Hier versorg die ten volle opgeleide personeel kinders tussen die ouderdomme 3 maande tot 5 jaar (graad RR) met liefde en respek.

“By Bollie Bewaarskool strewe ons daarna om vaste Christelike beginsels by al ons leerders vas te lê. Dit is ook vir ons belangrik om toe te sien dat kleuters goed aanpas en selfvertroue ontwikkel,” sê Christa Scheepers, eienaar en bestuurder van Bollie Bewaarskool.

Bollie Bewaarskool bied aan:

Grootste uitgebreide speelterrein op die dorp

Volledige dag program; Gebalanseerde etes; Hanteerbare klasgrootes; Meer as genoeg ruimte binne & buite vir al die kinders; Jaarlikse konsert - almal neem deel.

Ander aktiwiteite:

Monkeynastix - Ronel Annandale; Rugga Rugby; Action Sport.

Ouderdomsgroepe:

Babas 3 maande tot 2 jaar; 2-3 jaar; 3-4 jaar; graad RR 4-5 jaar

Nasorg vir graad R tot 7

Nasorg word vir kinders vanaf graad R tot graad 7 aangebied. Dié kinders word by die onderskeie skole opgelaai en na Bollie gebring. Almal geniet ’n middagete en huiswerk word dan individueel gedoen. Vir ontspanning is daar ’n veilige speelterein. Die nasorg is apart van die bewaarskool.

Vakansiesorg tot 18 Desember

Met heelwat ouers wat nog tot laat in Desember werk, word Vakansiesorg by Bollie Bewaarskool aangebied tot en met 18 Desember. Kinders sal konstruktief besig gehou word en verskillende aktiwiteite sal daagliks aangebied word.

Kinders tot en met graad 7 is welkom en die vakansiesorg is vanaf 06:00 tot 17:30.

Inskrywings & navrae

Bollie Bewaarskool nooi alle belangstellende ouers om die skool enige tyd te kom besoek en hulle te vergewis van die ontspanne, kindervriendelike atmosfeer wat by Bollie heers.

Kinders kan met ’n geruste hart by Bollie Bewaarskool of die Nasorg ingeskryf word vir 2016.

  • Navrae: Christa Scheepers 041 922 8402 of gaan loer in by Wistariastraat 6, Uitenhage. E-pos: bollieskool@telkomsa.net

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.