Brandwag atleet ryg prestasies tree-vir-tree in

2017-09-21 06:00
Amber Rayners in aksie vroeër vanjaar. Foto:JOE CLOETE

Amber Rayners in aksie vroeër vanjaar. Foto:JOE CLOETE

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Jong Brandwag atleet is vinnig besig om tree-vir-tree prestasies in te ryg!

Amber Rayners is 15 jaar oud en staan nie hoog in haar skoene nie, maar haar prestasies ryk ver. Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap in Potchefstroom is sy op o.16-vlak 4de in die land geplaas. Atletiek Suid-Afrika het haar aangewys as een van die top 8 o.18 middelafstandatlete in die land.

Sy spesialiseer in 1500m en 3000m in atletiek, en 4km in landloop.

Amber is vir beide die 2015-2016 en die 2016-2017 seisoen as die Oostelike Provinsie Junior Atleet van die jaar aangewys. Sy het die OP en die Oos-Kaap in 2016 en 2017 onderskeidelik in vier SA Kampioenskappe per jaar verteenwoordig.

In 2017 sluit dit in SA Hoërskole in Durban en die SA Junior Kampioenskap in Kaapstad asook die S.A. Junior Landloop Kampioenskap op Potchefstroom en die S.A. Skole Landloopkampioenskap op Kimberley.

In Kaapstad was sy 6de in die finaal van die 3000m met ’n tyd van 10:37. Sy is die Oos-Kaap kampioen in dié item. Sy het ook ’n goeie 4:51 in die 1500m by SA’s aangeteken.

In elke wedloop waaraan sy deelge-neem het, het sy ’n beter tyd opgestel as van te vore.

Vanjaar het Amber ook ’n tweede plek behaal in die taai Houtkapper Trail Run by Knysna se Oesterfees en binne 40 minute klaargemaak in die 10km Spar Vrouewedloop.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.