Brandwag klop Tiere oortuigend 55-10

2017-05-11 06:02
;Brandwag agsteman Elandré Smit lyk byna asof hy ’n karate hou mik na Daniel Pienaar slot Henlo Stroebel om ’n laagvat af te weer. Brandwag se Chadd Adams en skeidsregter Philip Bosch is aan die linkerkant en regs is Daniel Pienaar se Sithembiso Befile en Waldo van Greunen van Brandwag. Die tuisspan se losskakel Chadwyn November is op die agtergrond sigbaar.         Foto:VERSKAF

;Brandwag agsteman Elandré Smit lyk byna asof hy ’n karate hou mik na Daniel Pienaar slot Henlo Stroebel om ’n laagvat af te weer. Brandwag se Chadd Adams en skeidsregter Philip Bosch is aan die linkerkant en regs is Daniel Pienaar se Sithembiso Befile en Waldo van Greunen van Brandwag. Die tuisspan se losskakel Chadwyn November is op die agtergrond sigbaar. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Hoërskool Brandwag het gister vyf uit nege wedstryde in die skool se jaarlikse Classic Clash teen Daniel Pienaar gewen.

Brandwag het tuis gespeel en sy tagtigste bestaansjaar in die hoofwedstryd met agt drieë teen een gevier vir ’n 55-10 oorwinning. Die tuisspan was deurentyd op die voorvoet en was rustyd reeds 27-3 voor.

Daniel Pienaar se kaptein Ryan Oliphant het elf minute voor die eindfluitjie sy span se enigste drie aangeteken.

Die besoekers se losskakel Dylan Le Roux het vyf punte aangeteken met ’n strafskop en ’n verdoelskop.

Brandwag se kaptein en losskakel Chadwyn November het uitstekend gespeel en ’n drie gedruk. Brandwag se ander drieë is deur Chadd Adams (2), onderkaptein Elandré Smit (2), Waldo van Greunen, Le Klue Stokes en Dean Jordan gedruk. Vleuel Gavin Kriel het met ses doelskoppe en ’n strafskop geslaag.

In die ander uitslae het Brandwag se o.14A- en B-spanne verloor, maar die o.15A’s en B’s het gewen. Brandwag se o.16A-span het gewen, terwyl DP se o.16B-span gewen het. Die besoekers se derde span het gewen terwyl die tuisspan se tweede span gewen het.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.