Brandwag spog met distrik se toppresteerder

2017-01-12 06:01
=Brandwag en die Uitenhage-distrik se toppresteerder, André Conradie en sy skoolhoof, Stephen Zietsman.                                    Foto: KAREN PIENAAR

=Brandwag en die Uitenhage-distrik se toppresteerder, André Conradie en sy skoolhoof, Stephen Zietsman. Foto: KAREN PIENAAR

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Hoërskool Brandwag se klas van 2016 het weereens uitnemend presteer en die Uitenhage-distrik se top matrikulant opgelewer.

Die skool se toppresteerder, 2016 hoofseun André Conradie, het 6 A’s behaal en met ’n gemiddeld van 92,5%, is hy die beste presteerder in die Uitenhage-distrik. André was elke jaar dux-leerder van sy graad en was ook medewenner van die Matriek van die Jaar-kompetisie. In dieselfde kompetisie het hy ook die kategorie vir akademie gewen. Met sy uitstekende matriekuitslae het André die premiersbeurs ter waarde van R80 000 per jaar gewen.

Hy sit vanjaar sy studies voort in ingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch.

Brandwag het 14 A-gemiddeldes opgelewer, met ’n 15de leerder wat dié prestasie met slegs 1 punt misloop. Die 14 top kandidate, benewens André, is Eliska Büchner (88,6% en 7 A’s), Cuyler Janse van Vuuren (86% en 5 A’s), Miencke Jonker (85,2% en 6 A’s), Kristen Strydom (85,1% en 7 A’s), Marike Marais (85,1% en 6 A’s), Megan Douglas (85,1% en 6 A’s), Sharezaan Zeelie 83% en 6 A’s), Johlene van Eyk (82,7% en 5 A’s), Elmé de Jager 82,5% en 4 A’s) Carla Visage (82,5% en 5 A’s), Carol Drake (81,3% en 5 A’s), Roxzann Thomas (81%,3 en 5 A’s) en Caitlin Tamboer (80,8% en 6 A’s).

  • Die 2016 matrieks het 161 A-vaksimbole opgelewer waarvan onder meer 15 vir Wiskunde en 15 vir Wiskundige Geletterdheid, 14 vir Engels, 12 vir Afrikaans, 11 vir Lewenswetenskap en 8 vir Rekeningkunde was. Altesaam 64,3% van die matrieks kwalifiseer vir graadstudie en 33,7% vir diplomastudie.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.