Despatch klas van ‘66 weer ‘op skool’

2016-10-27 06:00
=Hoërskool Despatch se leerlingraad van 1966 het onlangs weer ’n draai by die skool gemaak. Hier is (agter van links) Esmé Reyneke (néé Oelofse), Amanda Fourie (néé Hitge), Marietjie Kalis (néé Strauss), Anton Scheffer, 1966 hoofdogter - Wilma Jordaan (néé Vosloo), Johan Coetzee, André Strydom en Leon Potgieter - 1966 hoofseun. Voor is Elize Lizamore (néé Olckers).                                                                   Foto: JOHANN ENGELBRECHT

=Hoërskool Despatch se leerlingraad van 1966 het onlangs weer ’n draai by die skool gemaak. Hier is (agter van links) Esmé Reyneke (néé Oelofse), Amanda Fourie (néé Hitge), Marietjie Kalis (néé Strauss), Anton Scheffer, 1966 hoofdogter - Wilma Jordaan (néé Vosloo), Johan Coetzee, André Strydom en Leon Potgieter - 1966 hoofseun. Voor is Elize Lizamore (néé Olckers). Foto: JOHANN ENGELBRECHT

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Nege-en-twintig matrieks uit die 1966 Hoërskool Despatch matriekklas van een-en- vyftig leerlinge, het onlangs na vyf dekades, weer ’n draai in klaskamers gaan maak.

“Na 50 jaar het die meeste van die ‘maats’ mekaar vir die eerste keer weer gesien,” sê Johann Engelbrecht, een van dié 1966 matrieks.

“Gesigte is wedersyds versigtig bestudeer om na soveel jaar `n ongemaklike ‘aangename kennis’ te vermy.”

Die klas van 1966 se reünie is deur die eertydse hoofdogter, Wilma Vosloo (nou Jordaan) gereël. Die groep het mekaar vir koffie in die voorportaal van die saal ontmoet.

“Daarna het ons met al ons staaltjies en

herinneringe van klaskamer tot klaskamer gestap.”

Engelbrecht sê die aand se puik driegangete, voorberei deur Aneen de Jongh en Petra van Eeden, was ’n aangename geselligheid waar vertellinge die lagkliere oortyd laat werk het. Dié saamkuier is later afgesluit met die sing van die skoollied.

“Ondeundes het bevestig waarom hulle destyds geen onbekendes aan die kantoor was nie en vergete gebly het tydens nominasies vir die leerlingraad,” sê Engelbrecht.

Sondagoggend het die groep die gesamentlike erediens bygewoon, wat `n optrede deur die Despatch Mannekoor ingesluit het.

Meeste van die matrieks van 1966 is teen 1948 in die einste kerk gedoop.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.