Despatch spog met top vliegduif

2016-02-11 06:00

’n Duif van Despatch het duisende ander duiwe vere in die oë gevlieg nadat dié duif van Marcelle Els aangewys is as die beste vliegduif in die Oostelike Provinsie en as een van die top drie in Suid-Afrika!

Els is ’n lid van Despatch Posduifklub en dié duif van hom was die beste vliegduif van 2015 in die OP.

Dié einste duif is ook bekroon as die land se top duif in middel afstande (wedvlugte tussen 450km en 650km) sowel as die derde beste duif oor alle afstande.

Volgens Hennie le Roux van Despatch Posduifklub, word die beste duiwe bepaal volgens ’n internasionale stelsel waar wedvlug-posisies en die aantal duiwe per wedvlug in berekening gebring word.

“Els het vir sy duif se prestasies ’n goue en ’n silwer medalje ontvang van die Suid-Afrikaanse Posduif-vereniging. Dit is ’n besondere prestasie gedagtig aan die duisende duiwe wat jaarliks aan wedvlugte deelneem.”

Jongduifies

opgeveil

Die Despatch Posduifklub se jaarlikse jongduifveiling word môre by die klub gehou. Duifies kan reeds vanaf 17:00 ingeskryf word en die veiling begin om 19:30.

Dié duifies gaan aan ’n spesiale wedvlug oor ’n afstand van sowat 600km deelneem.

Die grootste ge-deelte van die opbrengs van die veiling sal as prysgeld aangebied word.

Vir elke twee duiwe geskenk, ontvang die skenker een gratis ring. Vir elke duif gekoop, ontvang die koper ’n gratis ring. Die duiwe met die gratis ringe gaan ook aan die wedvlug en prysgeld deelneem.

Gert Nell was die wenner van die 2015 wedvlug.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.