Despatch veerpyltjieman wéér

2017-08-03 06:01
;Christo Meiring van Despatch gaan vir die 25ste keer in sy lewe Suid-Afrika by ’n internasionale veerpyltjiekampioenskappe verteenwoordig. Hy het reeds 4 wêreldbekers ook agter die rug.    Foto:HEILIE COMBRINCK

;Christo Meiring van Despatch gaan vir die 25ste keer in sy lewe Suid-Afrika by ’n internasionale veerpyltjiekampioenskappe verteenwoordig. Hy het reeds 4 wêreldbekers ook agter die rug. Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Daar is min veerpyltjiespelers in die land wat kan spog met die mylpaal om vir die 38ste jaar hul provinsie te verteenwoordig by ’n nasionale veerpyltjiekampioenskap.

Despatcher Christo Meiring kan. Hy het die OP vanjaar vir die 38ste jaar verteenwoordig tydens die nasionale kampioenskappe wat in Durban gehou is. Daarby is dit ook sy 25ste keer dat hy vir die Proteas, Suid-Afrika se nasionale veerpyltjiespan, gekies is.

Meiring is die enigste OP speler wat in dié span ingesluit is wat volgende jaar aan die Sone 6 kampioenskap in Botswana gaan meeding. Die res van die span bestaan uit twee WP-spelers, twee van Gauteng en een van KwaZulu-Natal.

Hy is ’n gedugte teenstander met ’n dodelike stil hand en skerp oog en daarom het hy ook die voorreg geniet om aan vier wêreldkampioenskappe deel te neem.

In die laaste wêreldkampioenskappe drie jaar gelede in Kanada, het Meiring en sy dubbelsmaat Tinus Grobler van WP in die finaal die knie moes buig en het naelskraap die titel as die wêreld se bestes gemis.

Meiring is ’n lid van die Algoa Distrik-veerpyltjievereniging.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/News
 

8 great natural remedies for your pet

Tips and tricks to cure your pet’s itches and coughs, naturally.

 
 

Paws

Buying a puppy? Don’t get scammed!
WATCH: These funny animal videos will make you LOL!
11 animals before and after they were adopted from shelters
Competition pet grooming – creative or too extreme?
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.