Dié ouens is bekend vir goeie gebruikte motors

2017-06-15 06:01
=Nelson, Hannes en William.

=Nelson, Hannes en William.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Hannes Meyer Motors op Despatch, is landwyd bekend vir hulle goeie diens en puik gebruikte voertuie en vier vanjaar sy 10de bestaansjaar.

Kliënte kom keer-op-keer terug na Hannes Meyer Motors om ’n volgende voertuig daar te koop. Of kliënte verwys hul vriende en familie daarheen vir die aankoop van voertuie.

Hannes Meyer Motors wil daarom elke kliënt bedank vir hul lojaliteit en voortdurende ondersteuning.

Die span by dié motorhandelaar is gesellig en hou van mense. Daarom maak hul tyd vir ’n bietjie gesels of raadgee en een keer ’n week word daar gebraai, want by Hannes Meyer Motors is dit mos lekker!

Die eienaar, Hannes Meyer, ook bekend as Mr Hotrod weens sy uitgebreide versameling van veteraanmotors, gee om vir sy kliënte en loop die ekstra myl om hul gelukkig te hou.

Dit is ’n familiebesigheid en Hannes se vrou Zuzette Meyer, staan rotsvas by hom en bestuur die finansierings-afdeling van die besigheid. Sy word bygestaan deur dogter Megan Meyer Jonker wat tans studeer. Hul ander spruit Ivanka is nog op skool, maar is gereeld by die besigheid.

Marlene Grobler hanteer die administratiewe kant, doen registrasies van die voertuie en tussendeur sorg sy vir heilsame koffie so tussendeur die verkoop van voertuie.

Simon Bezuidenhout is ’n handige nutsman en sy hande staan vir niks verkeerd nie. Hy help oral waar hy kan.

Die blinkmakers, William en Nelson kom al jare saam met Hannes Meyer Motors en sorg dat al die voertuie sowel as die perseel altyd netjies en skoon is.

Kobus Alberts is ‘n nuwe toevoeging tot die span. Hy was vir jare die bestuurder van Nissan op Uitenhage en ’n bekende radiopersoonlikheid. Hy en Hannes kén die gebruikte voertuigmark en vul mekaar uitstekend aan.

Dié gedugte span is van plan om Hannes Meyer Motors in die volgende 10 jaar behoorlik te laat groei!

Gaan loer in by Hannes Meyer Motors of op hul Facebook blad.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Behind the sparkle

Alluring, beautiful and timeless - diamonds are some of the most sought after gems in the world and are a true testament of everlasting brilliance. Let us take you behind the sparkle to show you the history behind this coveted jewel.

Embracing sustainability in tobacco agriculture

In Sub-Saharan Africa, farming represents a subsistence lifestyle for millions of people. In recent years though, the development of farming into an economic activity has made a real change in how the land is used in providing for the population.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.