FOTOKOMPETISIE: ‘kiek’ die mooi om jou en skryf in ...

2017-04-13 06:02
Uitenhage Kameraklub nooi belangstellendes uit om deel te neem aan ’n fotokompetisie. Daar is verskillende kategorieë. Hier is van die inskrywings in die kategorie: landskappe.  Foto’s: VERSKAF

Uitenhage Kameraklub nooi belangstellendes uit om deel te neem aan ’n fotokompetisie. Daar is verskillende kategorieë. Hier is van die inskrywings in die kategorie: landskappe. Foto’s: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

As jy ’n oog vir ’n foto het en anders kyk na dit wat om jou is of gebeur - én dit vasvang op kamera - is die Uitenhage Kameraklub se fotokompetisie net die geleentheid om daardie spesiale fotos te wys.

Die kompetisie het op 16 Maart begin en duur tot 15 Junie vanjaar wanneer die wenners bekendgemaak word. ’n Spesiale prysoorhandiging sal op 22 Junie gehou word.

“Almal wat ’n belangstelling in fotografie het is welkom om deel te neem,” sê Johann Engelbrecht van die Uitenhage Kameraklub.

“Dit sluit beroepsfotograwe en ernstige amateurs in.”

Volgens hom kan gewone goeters afge-neem word, enigiets van albasters tot naaimasjiene. Dit sluit in landskappe, see- of dorpstonele, as-ook natuurlewe wat insluit soogdiere, reptiele, voëls, visse, blomme of goggas. Maar geen fotos van huisdiere is geldig vir die kompetisie nie.

“Alle fotos sal beoordeel word aan die hand van die basiese maatstawwe van fotografie soos komposisie, fokus, beligting en tekstuur,” sê Engelbrecht.

(Lees meer oor die kompetsie op p.5)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

Partner Content
How data is changing investments

Technological disruption is rife in many spheres of business and given the quantity of data available, it’s no surprise that the way in which asset managers work is also changing fast.

/News
 

Does your dog have separation anxiety?

We've got tips, advice and how to help your dog

 
 

Paws

Fascinating facts about dogs
Perfectly captured cat snapchats!
Out with the old dog, in with the new
Play with your pet when you're not at home
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.