Gat na 32 dae steeds in oprit

2016-03-03 06:00
=Die gat in die oprit van Danielweg 22 wat al vir langer as ’n maand die inwoners verhoed om hulle motorhuis te gebruik.                                   Foto: HEILIE COMBRINCK

=Die gat in die oprit van Danielweg 22 wat al vir langer as ’n maand die inwoners verhoed om hulle motorhuis te gebruik. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Reuse gat van sowat 1.8 meter diep en 2 meter breed is in die oprit van ’n residensiële eiendom in Scheepershoogte, gegrawe om ’n waterlek te herstel en net so gelaat.

Dit is 32 dae later en die inwoners van die huis kon nog glad nie hulle motorhuis of oprit gebruik nie.

“Die water het op 26 Januarie 2016 by die oprit begin uitborrel. Ons het dit aangemeld en die kontrakteurs het eers op 1 Februarie die lek kom regmaak, maar die gat netso oop gelos,” sê Jeannine Strydom, eienaar van die eiendom in Danielweg 22, Uitenhage.

Daarna het die vermoeiende proses begin om aan te hou versoek dat die eiendom herstel moet word tot die toestand in wat dit was.

“Ek is moedeloos. Die kontrakteurs het die oprit opgekap en onbruikbaar gelaat.

“Nou word daar van ons verwag om die on-kostes aan te gaan om dit te herstel?”

Op 9 Februarie het Strydom terugvoering van die munisipaliteit gekry dat hulle maar self die gat moet toegooi en staal en sement koop om die oprit se oppervlak te herstel.

“Die rede is dat daar glo net twee mense is wat waterlekke herstel en dat daar ’n lang waglys is.

“Daarom is daar niemand om die gat reg te maak nie.

“Ek het ook die raads-lid gebel en fotos ge- stuur. Hy sou glo terugkom na my, maar ek wag nog al die pad vir hom.

“Ons verwysingsnommer is 718993, maar dit is die een oproep na die ander en van die een persoon na die ander, maar die gat is nog steeds in die oprit.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.