Gesteelde items se eienaars gesoek

2016-04-21 06:00
=Die polisie vermoed dié goedere is tydens die Paasnaweek gesteel, aangesien huisbrake en diefstal uit motors tydens dié tydperk verhoog het. Slagoffers van diefstal kan Kamesh polisiekantoor kontak om hul eiendom op te eis. Ao. Vernon Prins het gehelp om die goedere te verpak en te stoor.     Foto: WERNER HILLS

=Die polisie vermoed dié goedere is tydens die Paasnaweek gesteel, aangesien huisbrake en diefstal uit motors tydens dié tydperk verhoog het. Slagoffers van diefstal kan Kamesh polisiekantoor kontak om hul eiendom op te eis. Ao. Vernon Prins het gehelp om die goedere te verpak en te stoor. Foto: WERNER HILLS

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Haas jou na die Kamesh-polisiekantoor indien diewe oor die Paas- naweek op jou huis of motor toegeslaan het – jy mag dalk net van jou gesteelde goedere terugvind.

Dít omdat die polisie onlangs op inligting gereageer en toe op ’n huis in Kersogiestraat én ’n huis in Kameshweg toegeslaan het waarna hulle op ’n wavrag vermoedelik gesteelde goedere beslag gelê het.

“Sedert Paasnaweek was daar ’n styging in die aantal huisbrake en diefstal uit motors in die gebied.

“Ons vermoed die twee huise waar ons toegeslaan het, was stoorhuise vir die gesteelde goedere,” het lt. Gerda Swart, ’n polisiewoordvoerder, gesê.

Die geskatte waarde van die goedere wat in die een huis gekry is, beloop sowat R50 000.

“Kameras, motorradio’s, motordeurhandvatsels, staalemleme van motors, elektriese haarknippers, motorbatterye, rekenaarsleutelborde en talle luidsprekers is teruggekry.”

Diegene wat hul gesteelde goedere met reeksnommers, en spesifieke en unieke kenmerke kan uitwys, kan speur.ao. Madelein Potgieter in kantoorure by 071 475 2201 bel.

Goedere wat nie binne die volgende drie maande suksesvol opgeëis word nie, sal aan die staat verbeur en op ’n veiling verkoop word.

Swart meen ook die twee huise waar die goedere teruggekry is, is vermoedelik die “verkoopspunt” van gesteelde goedere.

“Die polisie waarsku weer eens die publiek om nie gesteelde goedere te koop nie.

“’n Persoon wat met ’n gesteelde artikel in sy of haar besit betrap word, is ook skuldig,” het Swart gesê.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.