Goue stem van ‘Piper’ herdenk

2016-10-27 06:00

Die goue stem van Martin “Piper” Goliath word as ’n herdenk-ingsimbool gebruik vir lede van die Christadelphians sanggroep wat oor die jare heengegaan het.

Eerskomende Sondagaand herdenk die Christadelphians gospelsanggroep nie net vir Piper, wat ’n ongelooflike sang-loopbaan geniet het nie, maar sing ook ten bate van die bors-kanker-bewustheidsveldtog.

“Piper was ‘n toonbeeld van nederigheid, toewyding en vredeliewendheid,” sê Danny Jacobs van die Christadelphians.

“Hy het ’n besonderse diep basstem gehad wat dikwels vergelyk was met Washington Sixolo, sanger van die legendariese Kings Messengers.”

Christadelphian lede wat oor die afgelope 40 jaar sedert die sanggroep se bestaan heen- gegaan het sluit in Andrew Petrus, Joey Malgas, Richard Ressouw, Teddy Claassen, Piper Goliath en Harold Malgas.

“Andrew en Harold was die stigterslede en Joey, Richard en Teddy dinamiese sangers,” sê Jacobs.

Die Piper-herdenkingskonsert word in die Allanridge-gemeenskapsaal op Uitenhage gehou.

Volgens Jacobs is daar konsertgangers van so ver as Oos-Londen, King Williamstown, Cradock en selfs uit die Wes- Kaap wat die geleentheid gaan bywoon.

Die konsert is om 19:00 en kaartjies is R80 (dubbel), R50 (enkel) en vir kinders onder 12 jaar is dit R20.

Kaartjies sal by die deure be-skikbaar wees.

  • Vir meer inligting oor die Christadelphians bel Danny Jacobs (084 246 1281) of Godfrey Murens (072 320 8658).

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.