Haarsalon klop inflasie en bederf Moeders

2016-05-05 06:00

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Haarstilis Ingga Louw se Hair Vibes Studio vier hierdie maand sy 7de bestaansjaar op Uitenhage.

“Inflasie druk en alle pryse styg. Maar by Hair Vibes hou ons die pryse billik,” sê Ingga, wat haar salon vanuit haar huis bedryf by Harperstraat 34, Mosel.

“Dit is vir my belangrik dat my kliënte gelukkig is met hulle nuwe haarstyl of kleur. So-ook dat my pryse hulle beursies pas.”

Ingga is op hoogte met die nuutste kleur- en snytegnieke vir mans en vroue.

Sy weet tyd is kosbaar, daarom sorg sy dat afsprake flink en professionel afgehandel word terwyl sy al haar aandag aan elke kliënt bied.

Ingga neem ook haarafsprake na-ure vir diegene wat voldag werk. Sy besoek ook ge-stremdes (per afspraak) om na hulle hare om te sien.

Boonop doen sy ook etenstyd promosies vir ’n haarwas en droogblaas.

“Ek dank die Here elke dag vir Sy genade dat ek my passie kan uitleef. Dankie ook aan elkeen wat die pad saam met my en my gesin stap. Dankie ook aan elkeen van my kliënte vir julle lojaliteit.

“Dit is ’n voorreg om julle in ons lewens te hê,” sê Ingga.

Hair Vibes Studio bied ook:

•Geskenkbewyse (spesiaal vir Moedersdag)

•Kaartfasiliteite is beskikbaar

•Schwarzkopf en GHD produkte

beskikbaar

•Konsultasies gratis (per afspraak)

•Matrieksafskeidpakette nou reeds beskikbaar

•Maandae pensioenarisse afslag

•Gereelde kliënte geniet bonusse/

afslagpryse

Besigheidsure: Maandae tot Saterdae 07:00-19:00 (oop op Vakansiedae).

Navrae: 041 922 4157, 079 269 2241 volg Hair Vibes op Facebook vir spesiale afslag aanbiedings.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.