Help bottels volmaak met proppies

2015-11-26 06:00
<Rian Lizamore met ’n 2 liter bottel wat met proppies gevul moet word.  Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die plastiekproppie-projek is een van die toonaangewendste herwinningsprojekte in die Oos-Kaap wat volstoom deur Voortrekkers van die streek ondersteun word.

“Ons vierde Voortrekkerkode is, ‘Waardeer en bewaar jou omgewing’ en met hierdie projek kry ons die uitstekende geleentheid om hierdie kode uit te leef,” sê Rian Lizamore, Voortrekker Gebiedsjeugleier van Kaapland.

Lizamore vertel dat hulle tydens die Gebiedsjeugberaad as Voortrekkers by Timber Solutions gaan inloer het. Daar word plastiek herwin om plastiekplanke te maak vir die vervaardiging van buite-meubels.

Vir elke 2 liter bottel vol plastiek-doppies, gee Timber Solutions R1 aan ’n organisasie wat omsien na vroue en kinders wat gebuk gaan onder huishoudelike geweld. Die 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders veldtog het gister begin en streef jaarliks daarna om mense van die negatiewe impak van geweld bewus te maak.

“Die verskeie kommando’s is uitgedaag om die proppie-projek te ondersteun en om te kyk wie gaan die meeste insamel.

“Die proppies wat ingesamel word het ’n klein driehoekie met die nommer 2, 4 of 5 daarop. Dit is veilige plastiek wat nie gifstowwe afgee nie,” sê Lizamore.

Die onderskeie kommandos wat meeding is Despatch, Uitenhage, Ruiterwag (PE), Kragga Kamma (PE), Somerset-Oos en Oos-Londen. Die publiek word uitgenooi om die Voortrekkers te ondersteun met hulle proppie-insameling. Bottels vol proppies kan aan die plaaslike kommandos gegee word: Despatch (Wilma Lizamore 082 451 3808); Uitenhage (René 073 119 1004).

Die sluitingsdatum vir die Voortrekkers se plastiek-proppie uitdaging is April 2016.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/World

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.