Hokkiespelers hou pret- en hondestap vir toerfondse

2016-06-02 06:00
Hokkiespelers van Hoërskool Despatch hou Saterdag ’n pretloop en hondestap om fondse in te samel vir hulle sporttoer na Malmesbury. Hier is (voor van links) Ilse Scholtz (onder-kaptein), Riaan Botha (afrigter), Colin Bartle (skoolhoof) en Dan-Mari Els (kaptein) saam met van die spelers en twee hondjies wat gaan saamstap. Foto: HEILIE COMBRINCK

Hokkiespelers van Hoërskool Despatch hou Saterdag ’n pretloop en hondestap om fondse in te samel vir hulle sporttoer na Malmesbury. Hier is (voor van links) Ilse Scholtz (onder-kaptein), Riaan Botha (afrigter), Colin Bartle (skoolhoof) en Dan-Mari Els (kaptein) saam met van die spelers en twee hondjies wat gaan saamstap. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Hoërskool Despatch se eerste hokkiespan hou eerskomende Saterdag ‘n 5km pret- en honde-stap by die skool se hoofsportveld om fondse in te samel vir hulle sporttoer na Malmesbury.

Daar is pryse vir die eerste senior sowel as junior man sowel as vrou wat die pretstap voltooi, asook die eerste mans- en vrouegeleier wat met hul honde die roete voltooi.

Natuurlik sal die hond wat die beste “aan-getrek” is vir die geleentheid ook ’n prys wen.

Onder die verskeidenheid gelukkig pryse wat wag om gewen te word is daar ‘n mikrogolfoond en naweekverblyf vir twee persone vir twee nagte (ontbyt ingesluit) by Bishops Inn gastehuis in Somerstrand.

Die eerste 300 deelnemers wat die pretstap voltooi sal medaljes ontvang. Honde wat deelneem moet aan ’n halsband wees.

Inskrywings is R20 per persoon en R10 per hond en kan by Despatch Superspar gedoen word op Vrydag 3 Junie tussen 17:00 en 19:00 of vanaf 06:45 op die dag van die pretloop.

Die sporttoer (hokkie, rugby en netbal) na Hoërskool Swartland se sportfees op Malmesbury is vanaf 12 tot 16 Julie.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Jordaan missing in action

2016-09-25 00:00

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.