hupstoot vir despatch pluimbalklub

2017-02-02 06:01
=Despatch Pluimbalklub het twee onverwagse borgskappe van plaaslike sakelui ontvang. Links bo oorhandig Marcel Snyman (links) van die Dierekliniek op Despatch sy borgskap aan Ruben Horne van Despatch Pluimbalklub. Nog ’n plaaslike sakeman, Reghardt Kemp het die klub ook ruim ondersteun. Op die foto regs bo is hy by Julian Horne van die klub. Despatch Pluimbalklub bedank die twee sakemanne vir hul ondersteuning van die klub.                   Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Vandag het ek baie goeie nuus,ons klub het gisteraand twee onverwagse sponsors van twee persone ontvang. Ons het R5000 van Reghardt Kemp ontvang,asook R2000 vanaf Marcel Snyman. Marcel is n arts by die diere kliniek op Desoatch en Reghardt is n besigheids man op Despatch,ek dink amper dis Kemp prokureurs. Ons het ook fotos geneem van die oorhandiging indien die UD n artikel sou wou plaas. Dis iets baie groot vir ons klub en dit stel ons in staat om nog tafels te kan koop,ons kan nou begin adverteer.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.