‘Jong’ radiostasie hou makietie

2016-09-22 06:00
: =Luister!FM se feesorganiseerders (van links) Deon Pieterse (Luister!FM skakelbeampte), Charnelle De Lange (Luister!FM omroeper) en Carel du Preez (Luister!FM direkteur).       Foto: VERSKAF

: =Luister!FM se feesorganiseerders (van links) Deon Pieterse (Luister!FM skakelbeampte), Charnelle De Lange (Luister!FM omroeper) en Carel du Preez (Luister!FM direkteur). Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Luister!FM 90.6 word een jaar jonk en dit word op 24 en 25 September gevier by die Londt Park sportterrein in die Baai.

Luister!FM, wat begin is deur mense met ‘n visie en passie vir Afrikaans, het hulle eerste uitsending op 5 September 2015 gedoen.

Dit het nie lank geneem vir luisteraars in die omgewing om geheg te raak aan die goeie musiek en ware kontreiradio-omroepers nie.

Luister!FM het besluit om vir hulle ge-troue luisteraars ‘n fees te reël.

Aanvanklik was dit ’n klein saamkuier, maar dit het nou uit sy nate gebars en Luister!FM gaan nou vir ’n groot party in hul uitsaaigebied.

Kunstenaars soos, Adam, Ricus Nel, Hennie Jacobs, Leah, Wicus van der Merwe, Neels Moir, Franja en Ruan du Plessis, Willem Botha en van die Oos-Kaap se eie talent is nader getrek om hierdie dag spesiaal te maak en dankie te sê vir die ondersteuning.

Aktiwiteite soos tag rugby, Mej. Luister!FM 2016, braai-kompetisies, polisie skou-spel, klassieke motorskou, stalletjies, ‘n biertent en vermaak vir die kleinspan, sal ook by die fees aangebied word.

Luister!FM besoek môre skole in hul opvangsgebied en neem ‘n paar kunstenaars saam om die leerders te vermaak en dankie te sê vir hulle ondersteuning.

Carel du Preez, Direkteur van Luister!FM, se instruksie was, “Kom ons sê dankie vir elke persoon wat Luister!FM die afgelope jaar ondersteun het, deur vir hulle net die beste te bring”.

Kaartjies is beskikbaar by Helen van Westway Kafee 041 365 0217.

  • Vir meer inligting, stuur ‘n epos aan Deon Pieterse of Charnelle de Lange by fees@luisterfm.co.za (-Heilie Combrinck)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.