‘Juffrou’ aangewys as kampioenskut

2017-02-16 06:01
=Christin Kruger, is die vrouekampioenskut van die jagtersvereniging se Grysbok-tak. Sy is ’n onderwyseres by Riebeek College op Uitenhage.                  Foto: HEILIE COMBRINCK

=Christin Kruger, is die vrouekampioenskut van die jagtersvereniging se Grysbok-tak. Sy is ’n onderwyseres by Riebeek College op Uitenhage. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Jong onderwyseres van Uitenhage is pas as die vroue-skietkampioen van die Grysbok-tak van die Suid-Afrikaanse Jagtersvereniging op Humansdorp aangewys.

Christin Kruger is sedert haar grootwordjare op die plaas met skiet en vuurwapens vertroud.

“Skiet en jag was nog altyd ’n familieding. So, ek is van kleintyd af blootgestel daaraan. Ek geniet dit, veral teikenskiet want ek is meer presies as wat ek vinnig is. En in die veld moet jy vinnig wees,” sê Kruger.

As deel van die vereniging se kompetisies word ’n lewensgroot prent van ’n bok vir teikenskiet gebruik. Dele soos die hart is uitgemerk en ’n skut wat ’n kolskoot skiet, sal goeie punte behaal. Die kompetisies word oor verskillende afstande, posisies en met verskillende kalibers gehou.

  • Kr.

Kruger se man, Johan, is ’n lid van die Grysbok-tak en sy het besluit om die sport saam met hom te beoefen. Sy is ook ’n goeie boogskut en wil vanjaar ’n kursus volg met die doel om dié sport af te rig, moontlik ook op skoolvlak by Riebeek College.

“Op skoolvlak word ’n standaard boog gebruik. Dit gaan uit-en-uit oor tegniek en om by beginners ’n liefde vir die sport te kweek.

“Skiet, of dit nou met ’n boog of vuurwapen is, verg baie konsentrasie en ’n sekere temperament.

“Dit leer ’n mens innerlike dissipline. As jy nie kalm bly en fokus nie, sien ’n mens dit op die skietteiken.

“Die voordeel van teikenskiet is dat die (papier)bok nie kan weghol as jy ’n slegte skoot afgevuur het nie. Maar dit is nie ’n verskoning vir ’n slegte skoot nie!”

Kruger beklemtoon ook dat dit belangrik is dat jy jou skiet-toerusting ken en met veranderlikes soos die wind, son en temperatuur rekening hou.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

Partner Content
How data is changing investments

Technological disruption is rife in many spheres of business and given the quantity of data available, it’s no surprise that the way in which asset managers work is also changing fast.

/News
 

Perfect dog-walking 1: Why dogs pull on the lead

Some dogs go mad the minute they see the leash, drag their owner out the door and once outside start spinning, leaping about and pulling their humans off their feet.

 
 

Paws

SA stats: The role of pets in families
The top 6 poisonous foods for your pet
Does your dog have separation anxiety?
Fascinating facts about dogs
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.