Kameras kliek ... stuur nóg interessante foto’s

2017-04-27 06:02
=Sonsopkoms aan die ooskus van Afrika. Hierdie is een van die foto’s wat ingeskryf is deur Christiaan Ferreira van Despatch. Daar is nog net 7 weke oor vir foto-inskrywings voor die kompetisie op 15 Junie sluit.                            Foto:Christiaan Ferreira

=Sonsopkoms aan die ooskus van Afrika. Hierdie is een van die foto’s wat ingeskryf is deur Christiaan Ferreira van Despatch. Daar is nog net 7 weke oor vir foto-inskrywings voor die kompetisie op 15 Junie sluit. Foto:Christiaan Ferreira

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Uitenhage Kameraklub se fotokompetisie is volstoom aan die gang en daar is nog net sewe weke oor voor die sluitingsdatum op 15 Junie 2017.

“Dit raak nou opwindend. Wie weet, daar is dalk nog ’n paar goeie inskrywings daar buite wat ons nog behoorlik kan laat kop krap,” sê Johann Engelbrecht van die Uitenhage Kameraklub.

“Enige ding wat interessant is kan afge-neem word solank dit in een van die katego-rieë pas, maar onthou, geen fotos van huis- diere is geldig vir die kompetisie nie.”

Inskrywings:

. Slegs elektroniese inskrywings word aanvaar. Fotos mag in kleur of swart en wit wees en mag nie groter as 4MB wees nie.

. Manipulasie word toegelaat, maar binne die perke van om ’n foto te krop, verskerp of die kleur en kontras te verbeter.

. ’n Deelnemer mag so veel as 5 fotos per kategorie inskryf.

. Elke foto moet vergesel wees van: jou naam en van, posadres, e-pos en ouderdom. Ook vir watter kategorie ingeskryf word en die tipe kamera wat gebruik is.

. Stuur foto’s na uccfoto@gmail.com en die sluitingsdatum is Donderdag 15 Junie.

. Inskrywingsgeld is R10 per foto vir juniors en R20 per foto vir seniors.

. Betalings is by: Uitenhage Kameraklub, First National Bank, Uitenhage-tak, takkode: 210316, rekeningnommer 624 9098 4533 met verwysing “Kompetisie”.

Pryse:

VEerste plek: Gratis lidmaatskap van die Uitenhage Kameraklub; A3-grootte afdruk van die wenfoto; 4 gratis orienteringslesse in fotografie (handleiding ingesluit).

VTweede plek: A4-grootte afdruk van die foto; 4 gratis orienteringslesse.

VDerde plek: 4 gratis orienteringslesse

  • Navrae: Johann Engelbrecht 082 415 5414.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/News
 

Weird things dogs do

Caught your dog doing something... well a little bit odd? Don’t worry, there’s a simple explanation for his behaviour.

 
 

Paws

Makeover saves dog’s life
For the love of Corgis!
Can we communicate with our pets?
8 great natural remedies for your pet
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.