Kersmark van eet, gee en leef

2016-11-24 06:01

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

As jou Kersboom flikkerend regstaan maar die persente kort, is volgende week se Kersmark op Uitenhage beslis die plek om te gaan rondsnuffel.

Uitsoek uitstallers met kwaliteit produkte, mooi goed, praktiese goed, fynproewer disse, kuns en heerlike saamkuier is alles deel van dié jaarlikse Kersmark se wenresep.

Denise le Roux, een van die raakvat- organiseerders van die Kersmark, sê dit is vanjaar die 12de agtereenvolgende jaar dat die NGK Uitenhage-Noord mark aangebied word. Dit begin Dinsdag, 29 November en duur tot Saterdag, 3 Desember.

“Met 25 nuwe uitstallers van hand- en kuns-werk asook 24 uitstallers in die deli- afdeling, is ons baie opgewonde oor vanjaar se Kersmark want dit is sonder twyfel die beste ooit. Dit gaan regtig oor eet, gee en leef,” sê Denise.

Anna Bartman, nog ’n raakvatter wat help organiseer sê, “Dit is amazing hoe die mense ons ondersteun. Harte en deure gaan oop en ons voel regtig geseënd. Ons wil graag dankie sê aan al die sakemense en publiek vir hulle ondersteuning.”

Geskenke te kies en keur

Buiten die uiteenlopende handwerk, kuns, speelgoed, klere, plante, juwele, troeteldieritems en ellelange lys items by die mark, is daar ook ’n buitelug afdeling waar allerlei interessanthede te koop is. Vanjaar se gemeenskapsprojek wat ’n finansiële hupstoot by die Kersmark kan geniet, is die Drostdy Werkplek vir verstandelik gestremdes.

Kulinêre lushof

Die deli-afdeling op die verhoog is ’n kuli-nêre lushof met ’n verskeidenheid van Funky Ouma se produkte, olywe, mosterts, kase, souse, Flippen Lekker Spice, biltong en baie ander fynproewer lekkernye.

Wegneemetes & kuierkos

Daar word elke dag van 10:00 tot 20:00 etes voorberei wat by die mark geniet kan word of as wegneemetes bestel kan word.

Wyn & fyn pasmaats

Rhebokskloof Wynlandgoed is die gas wat die 29ste by Barklystraat Teater die wyn-en-kos aanbied. Kaartjies is R120 (5 wyne en 5 pasmaat-disse sal voorgesit word).

Marktye

Marktye: Dinsdag tot Vrydag 10:00-20:00; Saterdag 09:00-13:00. Gaan loer by NGK Uitenhage-Noord Kersmark se Facebook-blad om te sien wat wag.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.