Kleinspan gewys hoe proppies bankies word

2016-11-03 06:01
=Dolfyntjie Speelskool se kleinspan met van die bottels vol koeldrankproppies wat hulle ingesamel het.                                         Foto: HEILIE COMBRINCK

=Dolfyntjie Speelskool se kleinspan met van die bottels vol koeldrankproppies wat hulle ingesamel het. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die kleinspan van Dolfyntjie speelskool op Despatch kyk nou met ander oë na plastiek -koeldrankproppies.

Dit is nadat hulle met ’n herwinningsprojek meer as 110 twee-liter koeldrankbottels propvol proppies ingesamel het én die voorreg gaan geniet om te sien hoe dié proppies “omgetower” word tot sitbankies en loopvlakke.

“Ons gaan na Timber Solutions om self die proppies te oorhandig. Daarna gaan ons see toe vir ’n piekniek en om die kinders die bankies en loopvlakke te wys wat van dié proppies gemaak is,” sê Anette Becker, prinsipaal van Dolfyntjie speelskool op Despatch.

“Behalwe dat ons ’n bydrae wou lewer om die dorp skoon te hou en ons deel te doen vir herwinnig, het die proppies ook ‘n opvoedkundige doel gedien. Ons het die projek gebruik om kinders die verskillende kleure te leer.”

Terwyl die Dolfyntjies ’n Baaise draai gaan maak om die proppies in te handig, gaan hulle ook by Samrec inloer.

“Ek glo dat die projek elke kind trots gemaak het om te weet die proppies wat hulle opgetel het gaan ook eendag ’n bankie of loopplank word,” het Becker gesê.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.