Klets-en-kuier winkel vol wintermodes

2017-06-15 06:00
=Kroontjie tot Toontjie se vriende-like assistent Annatjie Terblanche by van die nuutste winteruitrustings.

=Kroontjie tot Toontjie se vriende-like assistent Annatjie Terblanche by van die nuutste winteruitrustings.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

‘n Klerewinkel waar jy lekker kan kuier en klets oor alles en nog wat, terwyl jy op jou tyd na die verskeidenheid uitrustings, skoene, serpe en allerlei toebehore kyk, is ‘n plek waar die meeste vroue tuis voel.

Kroontjie tot Toontjie op Despatch is al ‘n jaar lank so ‘n kuier-en-klets-klerewinkel. Hier kan jy jou uitrus van jou kop tot jou tone en daarom die naam Kroontjie tot Toontjie.

Die verskeidenheid, wat ook vir die voller figuur voorsiening maak, is stylvol en modieus.

Die winkel spog ook met Shani-Jo uitrus-tings, ‘n reeks plaaslik vervaardigde klere. Dit is ‘n bonus, want Anita Hermans en haar ontwerpers van die Shani-Jo-reeks maak ook uitrustings vir troues en formele funksies.

Dit is wintertyd en by Kroontjie tot Toontjie is daar nou mooi truie, gebreide jasse, serpe, winterstewels, handsakke (o.a. Cotton Road), oornagsakke, beursies en bypassende juwele. So gepraat van die skoene, hier is van die gemaklike Rock Spring, Step on Air, Young Klinik tot Pierre Cardin en Bronx.

Geskenkbewyse & bêrekoop

Kroontjie tot Toontjie het ook geskenkbe-wyse. Nou hoef jy nie meer te wonder wat se geskenk om vir ‘n vriendin, ma of kollega te koop nie. ‘n Geskenkbewys van Kroontjie tot Toontjie gaan net die regte ding wees wat vir seker ‘n goeie geskenk gaan maak.

Bêrekoop is beskikbaar by dié klerewinkel. Dit maak dit moontlik om daardie uitrusting of skoene wat jy so graag wil hê af te betaal en daarna deel van jou klerekas te maak.

Kroontjie tot Toontjie is geleë te Hoofstraat 61B (langs Despatch Klinicare). Besigheidsure is weeksdae 09:00 tot 17:00 en Saterdae 08:30 tot 13:00.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Behind the sparkle

Alluring, beautiful and timeless - diamonds are some of the most sought after gems in the world and are a true testament of everlasting brilliance. Let us take you behind the sparkle to show you the history behind this coveted jewel.

Embracing sustainability in tobacco agriculture

In Sub-Saharan Africa, farming represents a subsistence lifestyle for millions of people. In recent years though, the development of farming into an economic activity has made a real change in how the land is used in providing for the population.

/Africa
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.