Kleuter sterf ná ongeluk by dooie bees in pad

2016-05-05 06:00
=’n Bees het Vrydagaand ’n motorongeluk tussen Uitenhage en Despatch op die R75 veroorsaak en indirek tot die dood van ’n tweejarige meisie gelei. Foto: MORNÉ DU RANDT

=’n Bees het Vrydagaand ’n motorongeluk tussen Uitenhage en Despatch op die R75 veroorsaak en indirek tot die dood van ’n tweejarige meisie gelei. Foto: MORNÉ DU RANDT

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Kleuter is die naweek dood toe die voertuig van ’n barmhartige Samaritaan van agter getref is nadat hy by ’n ongelukstoneel op die R75 by Despatch stilgehou het.

Die tweejarige Taylisa Kleinbooi was ’n passasier in ’n Tazz wat Vrydagaand omstreeks 18:20 op die pad tussen Despatch en Uitenhage stilgehou het.

Die bestuurder van die Tazz het insittendes van ’n Nissan-bakkie probeer help nadat hulle weens ’n bees in die pad in ’n motorongeluk betrokke was.

Volgens sers. Majola Nkohli, ’n polisiewoordvoerder, het die Nissan-bakkie eerste teen die bees gebots.

“Die bestuurder van die Tazz het op die linkerskouer van die pad stilgehou om hulp te verleen,” het Nkohli gesê.

Intussen het die bestuurder van ’n verby-komende Triton-bakkie die karkas van die bees probeer misry en teen die stilstaande Tazz gebots.”

“Die vrou en kind in die motor is beseer en in die provinsiale hospitaal opgeneem. Hoewel die ma se toestand as bestendig verklaar is, is die kind kort daarna oorlede.”

’n Saak van roekelose en nalatige bestuur is aanvanklik teen die bestuurder van die Triton-bakkie aanhangig gemaak, maar die klag is later in strafbare manslag verander, aldus Nkohli.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.