Kruis-stappers pak langer roete aan

2017-04-20 06:00
Hier is die span wat die kruistog gaan aandurf. Agter van links is Ryno Fourie, Nadia Basson (administrasie), Anton Ebersohn, Christo Jonck (veiligheidsvoertuig), Joe Kruger en Gary Cockcroft. Voor van links is Marius Swanepoel, Johand Landman, pastoor Marius Swanepoel en Heinrich Basson. Afwesig: Christo Cockroft. Foto:HEILIE COMBRINCK

Hier is die span wat die kruistog gaan aandurf. Agter van links is Ryno Fourie, Nadia Basson (administrasie), Anton Ebersohn, Christo Jonck (veiligheidsvoertuig), Joe Kruger en Gary Cockcroft. Voor van links is Marius Swanepoel, Johand Landman, pastoor Marius Swanepoel en Heinrich Basson. Afwesig: Christo Cockroft. Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die span stappers wat môre om 04:00 met ’n kruis van 21kg wegspring op ’n 400km uitreik-roete na Middelburg, pak vanjaar ’n langer pad aan om “meer siele te wen”.

Hulle spring in Uitenhage weg en voor die span die opdraandes van Olifantskop-pas aanpak, gaan hulle Saterdag by Paterson se kerkbasaar uitspan en uitreikwerk doen.

Die stappers sowel as kerklede van Paterson sal ook op dié dag om 14:00 bo-op Olifantskop stop vir ’n biduur vir Suid-Afrika.

Pastoor Marius Swanepoel, een van die kruistog-stappers sê, “die behoefte is so groot vir dié soort geestelike avonture. Ironies is dit juis buite die kerk waar ons wonderwerke sien gebeur.”

Die groep bedank die publiek en besighede vir hulle ondersteuning waarsonder die uitreikings-kruistog nie moontlik sou wees nie.

Verlede jaar het die kruistog na Mighty Men oor 352km gestrek. Vanjaar pak hulle ’n langer roete aan oor Addo, Paterson, Middleton, Kookhuis, Cradock tot in Middelburg.

Die stappers kan gevolg word op hulle Facebook blad 352walkforjesus2017.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.