Luukse selfsorg-woonstelle ‘uit ’n ander wêreld’

2017-09-28 06:01
Stasie 6 Depatch England kamerfotos:astrid photography

Stasie 6 Depatch England kamerfotos:astrid photography

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

By Stasie 6 voel dit vir jou jy is in ’n ander wêreld.

Slegs ’n klipgooi van stasie af is hierdie nuutse, stylvolle selfsorg-akkommodasie op Despatch waar jy kan oorbly in die USA, Greece, France, Italy, England of RSA woonstelle.

Met Stasie 6 het Gerhard en Lolla Kemp die gastebedryf betree en die woord het vinnig versprei dat dié blyplekke ’n lekker tuiste is as jy Nelson Mandelabaai en omstreke moet besoek.

Selfs die bekende Jo Black sanger en lede van sy musiekgroep het hier in styl oorgebly!

Elkeen van dié ses eenhede se interieur is smaakvol aangepas om ’n landstema uit te beeld. Die oopplan ruimte in die woonstelle is optimaal benut. Elke eenheid is ingerig met ’n dubbelbed, ten volle toegeruste kombuis, sitarea met televisie en skakelpunte vir elektroniese toerusting en natuurlik ’n badkamer. Drie van die woonstelle het ook banke wat kan uitskop en as nog ’n dubbelbed kan dien.

Lolla het ook spesiale tafeltjies en stoeltjies sowel as ’n kot indien gaste met klein kinders in die woonstelle oorbly. So, of jy nou op ’n sake-besoek, vakansie, sportgeleentheid of vinnige kuier by familie of vriende is, Stasie 6 is die plek om in tuis te voel. Boonop is dit binne loopafstand van ’n gewilde kitskos- restaurant en supermark.

Die hoofhuis op die perseel is toegerus met ’n luukse binnebraai, kuier- en kombuisarea. Dié huis is beskikbaar vir groter groepe wat nie in die woonstelle geakkommodeer word nie.

Sekuriteit is ’n hoë prioriteit by Stasie 6. Die omheinde perseel is toegerus met sekuriteitskameras en motors kan veilig onder dak parkeer. Elkeen van die woonstelle beskik oor sy eie sekuriteitstoestel.

  • Navrae: Lolla 083 301 7830 of Desirea 083 391 2838.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.