Matriek bepaal jou lewe vorentoe ...

2016-10-20 06:00

Matrieks se eindeksamen is hier en die druk is groot om suksesvol te wees, want resultate beïnvloed nie net loopbaankeuses nie, maar ook die rigting van jou lewe vorentoe.

Wat is dus die beste benadering tot hierdie finale stap in ’n mens se skoolloopbaan en hoe gee jy jouself die voordeel om jou studies effektief aan te pak?

Hier is ’n paar wenke:

.Stel jouself in om nie te stres en paniekerig te raak nie. Normale stresvlakke kan jou vinniger en doeltreffender help dink, maar as jou angs oorweldigend word, kan dit die teenoorgestelde uitwerking hê.

.Navorsers het bevind dit is beter om in een sessie te fokus op verskillende maar verwante vaardighede of konsepte, eerder as om intensief op ’n enkele een te fokus. Dit gaan ’n dieper indruk op die brein help laat.

.Dit help ook om meer te skryf: maak notas van die inligting in die handboek, maak hersienings-pakkies en maak breinkaarte. Dit gaan inligting help vaslê en behoud verbeter.

.Vermy kort voor die eksamen leer (cramming) – spasieer eerder jou studie so dat jy inligting gemaklik kan inneem.

.Gebruik die internet wanneer my moet, of jy raad oor die beste studeertegnieke soek en of jy ’n uitvoeriger verduideliking van ’n onderwerp soek. Toets jou gedurig; dit gaan jou die inligting beter help bêre en dit toegankliker maak.

.Wees bewus van jou sterk- en swakpunte en dink aan die tye dat jy suksesvol was en wat jy gedoen het om daardie sukses te behaal. Bly kalm, bly positief en fokus net op die eksamen wat voorlê. Dink later aan alles wat volgende jaar moet gebeur. (-Huisgenoot)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/Sport

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.